ʼn Versnipperde weergawe van dieselfde skildery is Donderdag vir ʼn rekordbedrag opgeveil.
Lees meerAlles vir Sondag 17 Oktober 2021
Twee kleuters ernstig beseer in ongelukke
In een ongeluk is ʼn 5-jarige seuntjie ernstig beseer toe die voertuig waarin hy en ʼn 31-jarige vrou gery het, op die R550 gerol het.
Finansiële knyp wink vir meeste SA’ners ná aftrede – verslag
Minder as een uit elke tien Suid-Afrikaners het ʼn behoorlike en weldeurdagte aftreeplan.
Fietsryer doodgeskiet vir fiets
Gert Vermeulen is die stigterslid van ʼn organisasie wat fietse bou en aan armes skenk.
Afrikaners moet brûe bou
“Die meesterverhaal wat voorgehou word dat wit mense skurke en swart mense slagoffers is, moet afgebreek word.”
Video: Dis weer tyd vir Perdekrag!
In die episode van Perdekrag kom twee vuurwarm Audi’s – die R8-supermotor en die RS6-vuurwa – teen mekaar te staan.
Clover-werker bly afgedank ná ras-opmerking
Nhlanhla Christopher Makhoba het in ʼn kommentaar op Facebook geskryf: “Witmense moet almal doodgemaak word”.
Jakarandas: Die storie van Pretoria se pers blom
Die talle pogings om die hoofstad se jakarandas te beskerm, getuig van Pretorianers se liefde vir dié boom.
Hond red man met PTSV van selfdood
Weens posttraumatiese stresversteuring kon die fotograaf Johan Hatting vir ses jaar lank nie werk nie. Was dit nie vir sy getroue hond Kodak wat hy gered het nie, het hy waarskynlik al selfdood gepleeg.
Worcester-man met duur onwettige stene betrap
Die polisie op Worcester het inligting ontvang oor ʼn man wat glo op pad was om diamante by ʼn taxibestuurder te koop.
Nuwe Mej. SA oor kroon, drome vir SA
Lalela Mswane wil haar veral op die uitdaging van werkloosheid toespits en sê sy is gereed vir die “enorme taak” wat op haar wag.
Mokoka, Steyn blink uit in Kaapstad-marathon
Nagenoeg 9 000 hardlopers van reg oor die wêreld het vanjaar aan dié marathon deelgeneem.
Motorfietsongeluk eis Pta se ‘supercop’
“Hy het sy roeping wat God op aarde vir hom gegee het ten volle uitgeleef vir elke mens in Pretoria Noord.”
Talle skole kla oor aanlyn aansoeke
Die meeste skole wat aan ʼn meningspeiling deelgeneem het, het die aanlyn aansoekstelsel beskryf as “moeilik om te gebruik”.
Van Rooyen ses houe agter Fowler
Die Suid-Afrikaner Erik van Rooyen byt nog vas by die CJ Bekertoernooi in Las Vegas.
‘Gaslek’ toe al die tyd stinkende vrugte
Brandbestryders in Canberra is inderhaas na ʼn winkel ná berigte van ʼn gaslek.
Amerikaanse sendelinge, gesinne ontvoer
Die groep van tussen 15 en 17 mense, onder wie kinders, is deur ʼn gewapende bende naby die hoofstad van Haiti ontvoer.
‘Onbekendes’ in eindstryd by Indian Wells
Reeds in die kwarteindstryd het die laaste goue seuns uitgeval en die enigste Amerikaner in die halfeindstryd is ook uitgeboender.
Talle koalisies dalk SA se voorland
Hoewel koalisieregerings tot chaos kan lei, meen verskeie kenners ʼn koalisie moenie sommer uit die staanspoor afgeskryf word nie.
Sharks verbrou kanse
Die Sharks het drie skoppers ingespan, maar Ruan Pienaar, Curwin Bosch en Boeta Chamberlain het by tye ewe skeef gekorrel.