Die Konstitusionele Hof se uitspraak in die Unisa-taalbeleidsaak plaas groter fokus op die belang van moedertaalonderrig en die reg van die individu om daarop aanspraak te maak.
Lees meerAlles vir Sondag 26 September 2021
Krieket: T20-uitklopreeks sorg vir opwinding
Nadat die Suidwestelike Distrikte (SWD) die Westelike Provinsie Saterdag in die T20-uitklopreeks geklop het, het die Lions hulle terug aarde toe gebring.
SA gebore miljardêr wil Covid-19-, kanker-entstowwe hier laat maak
“Een van my drome sedert ek as jong dokter die land verlaat het, is om die jongste 21ste-eeuse mediese sorg na Suid-Afrika te bring en die land in staat te stel om as wetenskaplike spilpunt vir die vasteland te dien.”
Polisiebeampte, vrou se liggame in straat gevind
ʼn Polisiebeampte en sy vrou se liggame is in ʼn straat in Cosmo City, noord van Johannesburg, aangetref.
Hamilton wen sy 100ste wedren
Max Verstappen, wat in die 20ste plek weggespring het, het tweede klaargemaak.
Kuier in Nagkantoor: ʼn Goeie storie verg ʼn vernuftige joernalis
Een van die heerlike stories wat De Wet Potgieter in sy arsenaal het, is van ʼn keer wat hy na Die Anker, PW se woonplek in Wildernis, ontbied is.
Ma sterf ná aanval voor kleuterskool
Die vrou het vroeër vandeesmaand ernstige brandwonde opgedoen toe sy in haar motor voor ʼn kleuterskool in Benoni met petrol gegooi en aan die brand gesteek is.
Outa sê skrap TV-lisensies; SAUK soek ‘heffings’
Die SAUK meen ook dat die geld vir die voorgestelde heffing deur MultiChoice ingevorder moet word.
Ons Franse kasteel: Joie de vivre
Ten spyte van die uitdagings, harde werk en stompgewerkte vingers ervaar ons joie de vivre (die vreugde van die lewe) in ons hoekie van Frankryk.
‘Egoli’-skepper Franz Marx oorlede
“Franz was ʼn man van ongelooflike visie, waagmoed en geniale talent.”
Veldskoen, nie sommer net enige vellie nie
In 2016 het Nick Dreyer en Ross Zondagh na die openingseremonie van die Olimpiese Spele in Rio gekyk en ʼn idee het posgevat: Wat kan Suid-Afrikaanse atlete dra wat die kleur en gees van die land beter verteenwoordig?
Motoris vas wat glo dier in wildtuin doodry
Die motoris is Vrydagaand in hegtenis geneem ná die voorval wat naby Punda Maria plaasgevind het.
Om ’n bruggie te bou vir ’n kind
Vandag lê Linka se aansoekvorm om hulp deur die Bemagtig-ʼn-kind-projek op die raadsaaltafel voor my, saam met talle ander blou, groen en bruin ogies wat skree vir hulp. Hoe help mens al hierdie kinders?
Boks: Joshua verloor sy wêreldtitel
Boks het ʼn nuwe swaargewig-wêreldkampioen.
Rugby: Bokke gaan niks verander nie
Die Springbokke het dalk drie agtereenvolgende naweke wedstryde verloor, maar hulle hou vol dat hulle niks aan die wedstrydplan gaan verander nie.
Meulenaars soek boere se mielies só
Mieliemeulenaars wil ʼn nuwe standaard inlyf wat die wit supergraad mielie (WMS) genoem sal word en waarvoor hulle ‘n beter prys as vir witmielies (WM1) sal betaal.
Sewes: Blitsbokke trap spanne in Edmonton
Dit lyk of kaptein Siviwe Soyizwapi en sy Blitsbokke hierdie week ook moeilik geklop gaan word.
God’s Window kry eie lugbrug
Die God’s Window-lugbrug sal na raming hoër wees as die Grand Canyon-lugbrug en die Zhangjiajie-glasbrug in China, wat 260 m op sy hoogste punt is.
Rugby: Treurmare vir Suid-Afrikaanse spanne
Dit was nie net die Springbokke wat Suid-Afrikaanse rugby-ondersteuners se langnaweek verongeluk het nie, die spanne in die nuwe Verenigde Rugbykampioenskap het gewys hoeveel werk daar nog voorlê.
Verkiesingsmanifes: ‘Ons kry dinge gedoen,’ sê DA
“Die kontras tussen hierdie DA-munisipaliteite en dié wat deur die ANC bestuur word, is verbysterend. Hierdie kontras is so onmiskenbaar dat jy op sommige plekke letterlik die DA-verskil in die pad onder jou voete kan sien as jy die grens oorsteek.”