Wanneer die Wêreldbeker in September vanjaar in Frankryk afskop, behoort die tuisspan een van die groot gunstelinge te wees.
Lees meerAlles vir Sondag 5 Februarie 2023
Faf, boulers kelder Sunrisers
Faf du Plessis het weer ʼn paar kolflesse uitgedeel in die SA20-toernooi.
Cholera in SA opgemerk
Twee susters het siek geword nadat hulle van ʼn begrafnis in Malawi na Johannesburg teruggekeer het.
Hollywood: Priscilla Presley wil dogter se testament betwis
Elvis Presley se eksvrou het glo eers ná haar dogter se dood oor die wysigings in die testament uitgevind.
Man op gim se dak wil glo selfmoord pleeg
Die man was ten tye van publikasie kaal en het gedreig om homself met ʼn glas bottel dood te steek indien enigiemand naby hom kom.
NDZ hoof van ramptoestand? Dít sal ʼn ramp wees!
Die ANC se nasionale uitvoerende komitee wil glo hê Nkosazana Dlamini-Zuma moet die beplande ramptoestand oor beurtkrag bestuur.
Gholfdrama vir Zander in VAE
Lombard het ondanks sy wipplank-dag steeds ʼn kans gestaan om Gavins se telling te ewenaar en ʼn valbylstryd af te dwing.
Manie pure (Lib)Bok teen Sharks
“Ja, hy het nou foute gemaak, maar goeiste, hy laat beslis dinge op die veld gebeur en dit is baie belangrik in ʼn rugbywedstryd,” het John Dobson gesê.
Kies willens en wetens welwillendheid
Mag ons ook ons sambrele oor ánder oopmaak wanneer dit reën.
Twee pa’s deel hul stories oor vaderskap
Riaan Beeslaar (30) en Pieter Motiveer (31) het nie op die gewone manier vrede met hul vaderskap gemaak nie.
Gesloer met nadoodse verslae het geliefdes raadop
ʼn Vrou van Centurion wag al meer as ʼn jaar op die finale nadoodse verslag ná haar man se skielike dood.
Rubriek: Krom kierieplesier
Gaan sit nou en kuier by iemand wat oor jare kieries bymekaargemaak het. Kyk hoe haal hy een uit. Kyk hoe hy hom liefderik vryf en luister as hy die kierie se storie vir jou vertel.
Talle soek wel nog plek in Gautengse skole
Sommige gr. 8-leerders in Gauteng kan nie skoolgaan nie, aangesien die skool waar hulle geplaas is meer as 30 km van hul ouerhuis geleë is.
Hollywood: Jonas Brothers verewig met ster op dié roete
“Hierdie reis was ’n wilde rit en ons is so dankbaar vir die geleentheid om ons passie vir musiek vir so lank met die wêreld te kon deel.”
Mabuza wil nóú waai
Pres. Cyril Ramaphosa hoop egter om Mabuza te oortuig om aan te bly as adjunkpresident totdat Mashatile amptelik in sy amp aangewys word.
Kapenaars keelvol vir trokke op Bainskloofpas
Vragmotors rig dikwels skade aan die padoppervlak en infrastruktuur van die historiese pas aan, wat soms ook tot ongelukke en verkeersnagmerries lei.
Wêreldbeker reën dalk sakke vol geld vir Franse
Frankryk kan ʼn wins van om en by R900 miljoen maak uit hul aanbieding van die Rugbywêreldbeker in September vanjaar.
Resep: Geroomde pitmieliegebak
Kikker jou bykosse met dié mieliegereg op.
18 jaar tronkstraf vir renosterstroper
Die Mosambieker is in September saam met twee ander verdagtes in die wildtuin betrap, kort nadat ʼn skoot afgegaan het en twee renosters dood aangetref is.
Nóg ’n staatsrede, nóg leë beloftes
Maroela Media het gaan kyk of pres. Cyril Ramaphosa enige van die beloftes in sy vorige staatsrede nagekom het.