“Van der Merwe” is gereeld die inleiding tot ’n lekker grappie, maar vandag het Steve Borthwick en Owen Farrell nie veel om oor te glimlag nie.
Alles vir Sondag 5 Februarie 2023
Stan is “oud”, maar nog nie koud
Enkele weke voor sy 38ste verjaardag het Stan Wawrinka Switserland laat deurdring tot die finale rondes van die Davisbeker.
Basta met blink, olierige vel
ʼn Natuurlike, minimalistiese gelaat is nou hoogmode, maar ook moeilik haalbaar vir dié van ons wie se vel eerder blink as straal.
Hollywood: ‘Dr. Phil’ groet na twee dekades op kassie
“Ek is geseënd met meer as 25 jaar in dagtelevisie.”
Capitals wen riller op SuperSportpark
Die Pretorianers het met een paaltjie gewen nadat Josh Little – wat op no. 11 gaan kolf het – die wenlopies van die laaste aflewering van die wedstryd geslaan het.
Zander loop voor in VAE
Die Suid-Afrikaner Zander Lombard (-16) slaan vanoggend af as die voorloper by die Ras Al Khaimah-kampioenskap op die DP World-toer.
EFF-man eis R5 miljoen ná Brackenfell-oproer
Die EFF sê die eis aan Jaco Pretorius moet “ʼn boodskap aan jou en jou rassistiese kollegas stuur”. Die eis kom ná ʼn onderonsie buite die Hoërskool Brackenfell in 2020.
Rugbyspeler met moord op student verbind
Ntokozo Xaba was ʼn derdejaarstudent aan die TUT en is Woensdagaand vermoedelik deur haar voormalige kêrel met ʼn mes in haar studentewoning in Pretoria doodgesteek.
Ouers dagvaar Pta-kleuterskool ná boeliery
Die kind, toe vyf, is glo herhaaldelik tussen die bene geskop en moes rekonstruktiewe chirurgie aan sy lies en private dele ondergaan.
Gedagte vir die dag: God sien jou begeertes
Hanna was baie ontsteld en terwyl sy onbedaarlik huil, het sy tot die HERE gebid. Sy het ’n gelofte gemaak: “O HERE, as U tog net my gebed verhoor en vir my ’n seun gee, sal ek hom vir U teruggee. Lewenslank sal hy aan U behoort.” (1 Samuel 1:10-11a)