Die grootste oortreder is verreweg die departemente van openbare werke en paaie en vervoer. Hulle skuld gesamentlik meer as R700 miljoen.
Lees meerAlles vir Dinsdag 22 November 2022
NVG brouwerk laat slagoffer in die steek
’n Staatsaanklaer het vir ’n derde agtereenvolgende keer versuim om die vereiste hofstukke in ’n saak van gesinsgeweld voor te lê.
Vrou, baba sterf toe motor voetgangers tref
Nog ses persone het tydens die ongeluk beserings opgedoen.
Pasiënt sterf tydens aanval op ambulans
Die gemeenskap het die ambulans met klippe bestook en die pad versper om seker te maak dat die ambulans nie kon wegry nie.
Minstens 268 sterf in Indonesië-aardbewing
Minstens 151 persone word nog vermis en meer as 1 000 is beseer.
ToekomsVenster: Tekens van hoop
Waar kan jy, of deur inisiatief te neem of in samewerking met ander, mense se lewens beïnvloed?
CR ver voor Mkhize in leierskapstryd
Ramaphosa het altesaam 2 037 benoemings van ANC-takke landwyd ingepalm.
Gauteng gaan R12 miljard gee vir e-tol
Hierdie geld sal van verskillende inkomstestrome verkry word.
Nee, die kragnetwerk gaan nie omval
Ten spyte van die boodskap wat oënskynlik gestuur is om paniek te saai, sê ʼn onafhanklike kragkenner Suid-Afrika is bitter ver van ʼn algehele kragineenstorting.
Smit: Moeilik om vir Rassie te skerm
“Iets moet gedoen word – hy maak dinge moeilik vir sy span. Dit is nou baie makliker om nie van ons [die Springbokke] as ʼn rugbyspan te hou nie.”
Veeldoelige velverbruining met velversorging
Vroue is dol oor dié velverbruiningsproduk!
Toesighoudende bevel oor ivermektien tersyde gestel
Die Hoogste Hof van Appèl het bevind daar was geen bewyse om regter Cassim Sardiwalla se bevel te regverdig nie.
Nienaber tevrede met Bok-diepte
Evan Roos is in die Springbokke se opdrafspan, terwyl Thomas du Toit, Marco van Staden en Canan Moodie hul stempel as impakspelers op die Twickenham-toets sal wil afdruk.
DA selfs in Londen op CR se spoor
“Terwyl Suid-Afrikaners fase 5-beurtkrag moet trotseer, sit ons president en drink tee saam met die koning. Ons kan nie eers ’n ketel aanskakel nie.”
Polisieduikers vind liggaam in wrak
Willem Kruger se familie sal na verwagting later ʼn amptelike verklaring uitreik.
Video: Kinders van die vervolgde kerk
“Ons is ingelig dat ons geen reg op onderrig en gesondheidsorg het nie, en dat guerrillagroepe daarop uit is om kinders te werf. Ons was desperaat en het besef dat ons kinders in groot gevaar was. Ons moes hulle uit die dorp wegkry om hulle te beskerm.”
ANC-mislukkings en gemeenskapsfederale oplossings
Ter illustrasie van die regeringsprobleme wat Suid-Afrika kwel, lê AfriForum se nuutste navorsingsverslag regeringsmislukkings in ʼn aantal sleutelareas bloot.
Massiewe goudvis uit meer getrek
Die goudvis “Wortel” weeg omtrent soveel as ʼn 10-jarige kind en ontwyk hengelaars nou al 20 jaar lank.
Jan Bloukaas: ‘God hou my nog regop’
Ná ses weke van bestraling, 1 567 pille en talle gebede het die sanger Jean du Plessis, oftewel Jan Bloukaas, sy eerste rondte chemoterapie vir breinkanker voltooi.
Beleërde landboubedryf vra vir beperkte loonverhoging
Agri SA waarsku indien loonverhogings aanhou om los van die ekonomiese werklikheid te staan, die landboubedryf sy vermoë om werksgeleenthede te skep, gaan verloor.