Ek trek by Bloemfontein se Ultra City in, en die petroljoggie sê opgewonde in suiwer Afrikaans: “volmaak”. Ek sê toe verleë ja, maar noem tog dat ek ook foutjies het. Met ʼn frons kyk hy my aan en versoek of hy dié brandstoftenk moet “vol maak”?
Alles vir Dinsdag 22 November 2022
Willem se bakkie in rivier gekry
Willem Kruger (29), die man wat meer as ʼn week gelede by ʼn ramparty vermis geraak het, se wit Toyota Hilux-bakkie is Dinsdag in die Vaalrivier gevind.
Ongenooide gasss in badkamer ontwyk kenners ure lank
“Dit het letterlik bloed, sweet en trane gekos om die slang vang.”
Lesersbrief: Leer ons kinders om deel van die oplossing te wees
“Pappa, hoekom gaan die krag af?”, kom die vraag twee jaar gelede van ons vyf jaar oue seuntjie. Ek dink nog ʼn bietjie en sê toe: “My seun, dom mense het dom besluite gemaak”.
Wees versigtig vir Rose se dorings
Maro Itoje het ook geskerts dat die Springbokke se wedstrydplan baie voorspelbaar is.
Zuma terug tronk toe? Nie sommer nie – kenner
Kenners sê baie water moet nog in die see loop voordat oudpres. Jacob Zuma sommer weer naby die tronk se deure kom. Zuma gaan na verwagting elke moontlike taktiek inspan om hom ʼn vry man te help hou.
Polisierekruut tydens opleiding doodgeskiet
ʼn Instrukteur het glo aan rekrute gedemonstreer hoe om ʼn vuurwapen te hanteer toe ʼn skoot afgevuur is.
Nuwe rigting vir Rut se kuns
“ʼn Mens wil uitstyg bo jou omstandighede, veral wanneer jy swaarkry.”
Pa-wees inspireer Juan se nuwe Top-20-enkelsnit
“Elke vrou, moeder, ouma en kleinkind is ʼn dogter vir iemand, en hierdie liedjie beskryf dit so mooi.”
Boekresensie: ‘n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika
Hoewel ek ’n leek is wanneer dit by slange kom, het hierdie gids my geboei en kon ek dit nie neersit nie. Dit het beslis my belangstelling geprikkel. Ek is daarvan oortuig dat hierdie algemene en praktiese gids ook deur boere, huisbewoners en buitelugentoesiaste waardeer sal word.
€30 000 as jy in Italiaanse dorpie kom bly
Volgens owerhede sal hulle mense €30 000 (sowat R530 000) betaal om ʼn huis in die dorpie te koop en hul intrek te neem.
Head, Warner slaan rook uit Engelse
Engeland het seker nog wingerdgriep van hul T20-Wêreldbekertriomf, want Australië is tans besig om klappe in die eendagkrieketreeks tussen die twee spanne uit te deel.
‘Fout’ in wiskundevraestel ondersoek
’n Onafhanklike paneel moet nou bepaal hoe die fout kon inglip en waarom nie die eksaminatore, die interne en eksterne moderators óf die drukkers die fout opgetel het nie.
Donderstorms, hael in Gauteng verwag
Swaar reën kan ook plek-plek oorstromings tot gevolg hê.
Kerf só ʼn pad in die koffiebedryf uit
Wat in 2012 as kleinsakeonderneming in die Dreyers se eetkamer begin het, is vandag ʼn onderneming wat bone, masjiene en ʼn wye verskeidenheid van bybehore verkoop.
Boek: ‘Uitverkies’ – Noreen Nolte
‘Uitverkies’, ʼn distopiese jeugroman uit die pen van Noreen Nolte, is in 2021 as naaswenner in Lapa Uitgewers se jeugromankompetisie aangewys.
Man wees in ʼn ontmande wêreld
Aan “man wees” kleef daar deesdae net soveel melaatsheid as aan wit wees. Terminologie soos “toksiese manlikheid” word gebruik om tradisionele sienings van man wees te beskryf.
Rosberg besing Verstappen se lof
“Max het 146 punte meer as enigiemand anders op die jaerspunteleer en dit is beslis een van die beste individuele pogings wat ons waarskynlik ooit sal sien.”
Aardbewing in Indonesië eis lewe van 162
Terwyl lyksakke uit verwoeste geboue te voorskyn gekom het, het reddingspogings om vermistes te vind Dinsdag voortgegaan.
Resep: Worsiemuffins
Vul daardie hol kolletjie met ʼn worsiemuffin.