“Jy kan nie net ontvang nie, jy moet bereid wees om te gee.”
Alles vir Dinsdag 22 November 2022
Video’s: Waterskouspel by Augrabies
Talle mense het foto’s en video’s van die aangrypende watertonele in die Augrabieswaterval Nasionale Park op sosiale media gedeel.
Driejarige oorleef val van krans
Daar is vasgestel dat die kleuter 30 m ver by ʼn krans afgeval het.
Mabuza-lyfwag onthou vir dekades se polisiediens
Ao. Thomas Shongwe word beskryf as ʼn “stil, stiptelike, toegewyde en gedissiplineerde polisielid” wat sy land met oorgawe gedien het.
Gedagte vir die dag: Jesus isoleer Hom nie van ons nie
Tollenaars en ander sondaars het dikwels na Jesus se onderrig kom luister. (Lukas 15:1)