Dit is bevind dat Suzuki West Rand teen Wilna Ooteman gediskrimineer en haar onbillik afgedank het.
Lees meerAlles vir Dinsdag 4 Oktober 2022
Paroolganger in plaashuis doodgeskiet
ʼn Bejaarde egpaar het die gewapende man glo in hul huis betrap.
Video: Komedie-trio laat skare skaterlag in ‘Laerskool Noord’
“Die doel is nie om swaar onderwyskwessies te takel nie, maar net om mense ʼn bietjie te laat lag, want Covid-19 het ons min gegee om oor te lag.”
Sewe verkrag vrou glo om beurt
’n Man wat die volgende dag op die slagoffer afgekom het, het haar glo ook verkrag in plaas daarvan om haar te help.
Beurtkrag tot fase 4 verhoog
Dié fase sal tot verdere kennisgewing geld.
Makhura bedank; Lesufi dalk gou premier
Makhura se bedanking tree Donderdag in werking.
ToekomsVenster: Ons praat oor God
Die geloofsreis het dan juis daarmee te maak dat ek God beter en beter wil leer ken, die bietjie wat ek kan ken. Ten einde dit ʼn werklikheid te maak moet ek my besig hou met dinge wat iets met die karakter van God te doen het. Sy Woord is die primêre bron.
AfriForum mag appelleer teen Kill the Boer-uitspraak
AfriForum sê die verlof tot appèl is ʼn tree vorentoe in sy stryd teen die aanhitsing van geweld teen boere en minderheidsgroepe.
Voormalige Mej. Supranasionaal-naaswenner nou ’n geringde duif
“Dit was die beste dag ooit. Dankie aan almal wat gekom het en dit so spesiaal gemaak het.”
Waterbeperkings ingestel terwyl Gauteng kook
Verhoogde waterverbruik weens die bloedige hitte het die afgelope ruk tot ʼn daling in reservoirvlakke gelei.
Beseerde weermaglid ‘steeds kritiek’
Die betrokke weermaglid moes al verskeie operasies ondergaan nadat hy by die jaarlikse lugskou in Pretoria beseer is.
Steeds geen plek vir Hendricks
Suid-Afrika kolf eerste teen Indië in hul laaste T20-wedstryd vóór die Wêreldbeker-toernooi in Australië.
Garies-brand was dalk doelbewus
ʼn Voorlopige ondersoek wys glo dat die brand gelyktydig op drie verskillende plekke by die hoërskool ontstaan het.
Beloning uitgeloof ná moord op Duitse toeris
“Die moord gaan ons toerisme hard slaan, maar ons sal nie ophou probeer om misdaad uit te roei nie.”
Ma se vraag oor babatandjies ontketen debat
ʼn Ma het skerp kritiek op die hals gehaal toe sy ʼn oënskynlike onskuldige vraag oor haar dogter se tande gevra het.
DA wil hof toe oor Knysna se ‘kaping’
“Hierdie is net die begin: Die volgende stap gaan wees om elke departement in die Knysna-administrasie te besmet deur tenderprosesse te kaap en hulpbronne vir hul persoonlike en politieke gewin te herlei.”
Motorverkope: Dié motors die gewildste
Toyota het verlede maand met die gewildste passasiervoertuig en ligtehandelsvoertuig gespog.
Kapenaars dalk binnekort vergoed vir kragbesparing
Die inisiatief vorm deel van die Stad Kaapstad se planne om die Moederstad se ligte langer aan te hou.
Immergroen Faf onder CPL-bestes
Die krieketwebwerf Cricinfo het ook vir Dawid Wiese vir sy span van die Karibiese Premierliga gekies.
Boek: ‘Lotta se lewe 13: Woef-waff!’
Lotta se klas gaan saam na hulle ouers se werkplek toe om te kyk wat hulle beroep is.