Karlien van Jaarsveld se jongste enkelsnit, “Ophou”, maak vandeesweek sy toetrede tot die Maroela Media Afrikaanse Top-20 in die topposisie.
Alles vir Dinsdag 4 Oktober 2022
Uitdrukking: Trane met tuite huil
Wat op aarde beteken dit om trane met tuite te huil? Taaltoffie stel ondersoek in.
Wen kaartjies na die Bosveld Musiek Karnaval
Twee gelukkige Maroela Media-lesers staan die kans om hul gesinne te trakteer met ʼn uiters unieke musiekfees in die Bosveld.
‘Moenie skoolplasings oorhaastig aanvaar’
Die Gautengse departement van onderwys het Maandag begin om plasingsaanbiedinge aan die ouers van volgende jaar se gr. 1’s en gr. 8’s te stuur.
Die pad na die ANC se 55ste nasionale verkiesingskonferensie
Die vorige ANC-nasionale verkiesingskonferensiekonferensie het in Desember 2017 in Gauteng plaasgevind waartydens pres. Cyril Ramaphosa tot ANC-president verkies is.
Djokovic droom nog van Olimpiese glorie
Novak Djokovic sal 37 jaar oud wees wanneer Parys gasheer vir die Olimpiese Spele in 2024 speel.
Beurtkrag, rentekoerse kan verkope van nuwe motors knou
Sommige kliënte besluit om in sonkragpanele of rugsteunkragstelsels by hul huise en ondernemings te belê, eerder as om ʼn nuwe voertuig te koop.
Vergadering met polisiehoof gevra ná rits plaasmoorde
“Van plase tot dorpe en voorstede – Suid-Afrikaners voel nie veilig in dié provinsie nie.”
Verbruikersake: Kan jy iets teruggee wat jy nie kan gebruik?
Daar moet iets fout wees met die goedere self as jy dit wil teruggee. Ina Opperman verduidelik hoe dit werk.
Eskom-base se veiligheid opgeskerp
Die kragvoorsiener ondersoek ook ʼn voorval waarin gekontamineerde water in die stoomketels by die Camden-kragstasie gebruik is.
Video: Skattige peuter vergesel niggie na haar matriekafskeid
“Wanneer ons saam is, dink mense hy is my kind.”
Tigers, Bokke knies oor Pollard-knou
Tom Shanklin, ʼn agterspeler wat in 70 toetse vir Wallis uitgedraf het, meen dat Manie Libbok beslis goed genoeg is om die no. 10-trui vir die Springbokke te dra.
Die ritme van die lewe met seisoene, generasies
Ons elkeen is tog maar ʼn produk van ons ouers, voorouers en hulle tog maar ook! Helaas gaan dit meer oor die waardes wat deur generasies oorgedra word. Die bekwame mens wat jy is, baan ʼn weg en sal vir ons ʼn nuwe erfenis laat.
ʼn Koning en sy God
Boudewijn van België was só beginselvas dat hy bereid was om sy troon op te gee vir sy oortuiging en daarmee België in 1990 byna in ʼn konstitusionele krisis gedompel het!
Boekresensie: Môre en gistraand en die einde van die maand
Philip de Vos dring gewoonlik daarop aan dat sy verse áltyd hardop gelees word. Hierdie paar woorde het ek hier en daar uit sy verse bymekaar gemaak, want dit rol so lekker op die tong: “snotterblok”, “hippetip”, “pandoeka”, “poelpetater”, “pampelmoes” en “tierelier”.
Kind se liggaam by Kleinmond gevind
“Die getye, rivierstrome en seestrome het ʼn deurslaggewende rol gespeel in groeiende vrese dat die kind moontlik uit die riviermond gevee is en in die see beland het.”
Kennismaking met die bielie bees van Japan…
In Japan word die beeste glo gepamperlang soos jy nie kan glo nie! Elke bees kry individuele aandag en word aan geen spanning blootgestel nie.
Resep: Sitrusgegeurde sagopoeding
Kikker jou nageregspyskaart met dié unieke sagopoeding op.
Besluit oor Ditsobotla-ontbinding kom gou
ʼn Verslag oor die aanbevole ontbinding van die sukkelende Noordwes-munisipaliteit sal nog vandeesweek in die nasionale raad van provinsies ter tafel gelê word.
Neig Brasilië weer na links?
Die tye waar verkiesings ʼn amper vervelige keuse was tussen ʼn party effens regs en effens links van die middel, met minimale beleidsverskille, is ook in Brasilië verby.