Die polisie in Mpumalanga het ‘n verdere deurbraak gemaak in die ondersoek na die moord op die Duitse toeris, Jörg Schnarr.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jörg Schnarr"
Geen borgtog ná toeris se moord
Die onlangse moord het groot opslae gemaak en die hoofopskrifte in verskeie Duitse nuusblaaie gehaal.
Duitse toeris vermoor: Verdagte hoor dán oor borgtog
Die staat het getuienis gelei wat die 35-jarige Napoleon Joseph Nyalunga se vrylating op borgtog teenstaan.
Verdagte in hof ná moord op Duitse toeris
Die NVG het reeds aangedui dat hy Napoleon Joseph Nyalunga se borgtogaansoek gaan betwis weens die erns van die misdryf.
Deurbraak in moord op Duitse toeris
Drie mans is aanvanklik ingeneem vir ondervraging oor die moord, maar later weer vrygelaat.
Oorsese ambassade waarsku teen Numbi-hek
Die Amerikaanse ambassade het vandeesweek ʼn waarskuwing oor die berugte hek aan sy burgers uitgereik en hulle aangeraai om liefs die hek te vermy.
Departement oorweeg sluiting van Numbi-hek
Minister Lindiwe Sisulu het ook gesê die polisie sal binnekort “die regte mense” in hegtenis neem in verband met die moord op ’n Duitse toeris.
Cele moet gou spring met landelike veiligheid, maan Agri SA
“Alhoewel gewelddadige misdaad oor die algemeen skynbaar toeneem, merk ons veral ʼn kommerwekkende toename in plaasaanvalle en boere en plaaswerkers leef in vrees.”
Sekuriteit by Numbi-hek opgeskerp
Die drie mense “van belang” wat ná die moord van die Duitse toeris aangehou is vir ondervraging, is intussen vrygelaat.
SANParke na moord op Duitse toeris: ‘Gebruik eerder ander Kruger-hekke’
“Ons verstaan ten volle dat hierdie voorval baie kommer by baie van ons lojale plaaslike en internasionale besoekers gebring het wat kansellasies vir beplande besoeke aan die park en omliggende gebiede tot gevolg kan hê.”
Duitser ‘net’ derde toeris om in SA te sterf – minister
Die Duitser se familie het intussen hul stilte verbreek oor wat dié noodlottige dag gebeur het.
Drie ondervra oor moord op Duitse toeris
Bheki Cele, minister van polisie, het Woensdag self die gebied besoek en was ook op die toneel waar die skietery plaasgevind het.
Beloning uitgeloof ná moord op Duitse toeris
“Die moord gaan ons toerisme hard slaan, maar ons sal nie ophou probeer om misdaad uit te roei nie.”
Duitse toeris in Mpumalanga doodgeskiet
Die toeris was glo saam met drie medelandsburgers in ʼn Hyundai H1-bussie op pad na die Mdluli Safari-lodge naby die Krugerwildtuin se Numbi-hek toe hulle deur gewapende mans voorgekeer is.