Die grond, insluitend die skool en sy infrastruktuur, is sowat ’n dekade gelede aan die Sedgars-groep van maatskappye vir die geringe bedrag van R650 000 verkoop.
Lees meerAlles vir Donderdag 13 Oktober 2022
Vragmotors verwyder wat paaie in Port St Johns versper
Sommige van die betogers het na bewering ook die sleutels van die vragmotors van die bestuurders afgeneem.
Skoliere se kospakkies gesteel
ʼn Verdagte in die saak het intussen sy eie lewe geneem.
Ombudsman bevestig NGV kan nie ingestel word nie
“Ek vermoed meeste hospitale sal nie aan die hoë standaarde voldoen wat die NGV vereis nie.”
ToekomsVenster: Volharding enduit volgehou
Ek weet nie wat die trauma is wat jy tans beleef nie maar, soos met Covid-19, sal dit ook verbygaan.
Lisensiekantoorbeampte verdink van bedrog, korrupsie
Die totale bedrag van korrupsie en bedrog, waarvan die beampte beskuldig word, beloop meer as R1 miljoen.
Taalgebruik: klas, les
Om te sê iemand is in ʼn klas van sy of haar eie, is nie korrek nie. Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “klas” en “les”.
Leer lesse uit klagtes oor motors
Een van die groot kwessies in die motorbedryf is altyd wanneer jy die motor kan teruggee aan die handelaar en aandring dat hy jou terugbetaal. Die volgende klagtes sal jou ʼn idee gee wanneer dit wel kan gebeur.
Boek: Hans du Plessis se ‘Inkommers’
“Waar lê die lyn tussen inwoner en inkommer?”
Kommer oor ondersoek na Mia se moord
Die twee verdagtes wat ná Mia Botha se moord in hegtenis geneem is, is moontlik vrygelaat.
Noordwes-boere probeer verbete brande blus
Minstens 15 wegholbrande het in ’n stadium gelyktydig hiér gewoed.
Nog Facebook-boewe vas
Dit is die jongste in ʼn rits soortgelyke voorvalle waartydens verskeie slagoffers nou al in Browns Farm aangerand is.
RPO bedank voorwaardelik by Agri SA
Die RPO het ʼn hernude beroep op Agri SA gedoen om Agri Enterprises, die kommersiële afdeling van die organisasie, se inmenging by die onderskeie bedrywe dringend te staak.
Basiese inkomstetoelaag: edel gedagte, slegte idee?
Die betaling van die R350 “Covid-toelaag” is hierdie jaar verleng, maar verval aan die einde van die regering se finansiële jaar in Maart 2023. Daar is uiteenlopende voorstelle oor hoe dit omskep kan word in ʼn basiese inkomstetoelaag.
Alberts, Visagie terug in Leeu-span
Die Johannesburgse span sal elke greintjie ondervinding Saterdag nodig hê as hulle as oorwinnaars van die veld wil stap.
Koel op kantoor met dié mode-items vir mans
Dit lyk of netjiese skoene, hemde en blink skoene nie gou uit die mode vir die werkende adamsgeslag sal gaan nie.
Poskantoor-werkers steeds sonder medies
Die Poskantoor se betaling aan MEDiPOS om September se uitstaande bydraes te delg, is glo R8 miljoen te min.
Waarom is Afrika arm?
Die probleem van dié verskille word verder bemoeilik deur taal, godsdiens- en ander kulturele verskille. Hoe los ons die probleem op?
Dié emoji’s verklap jou ouderdom, sê jonges
Van die emoji’s, soos die ‘duim-in-die-lug’-emoji, word ook as ongeskik en passief-aggressief beskou.
Agri SA sê plaaslike produksie te laag
Een van die jongste verwikkelinge wat lynreg teen die AAMP se doelstellings is, was toe die heffings op goedkoop hoenderinvoere nie heringestel is nie.