“Ons studente beskik oor beroepsgerigte opleiding en omdat onderwys ook as ʼn roeping gesien word, gee dit besondere sin en betekenis aan hierdie beroep.”
Alles vir Donderdag 13 Oktober 2022
Resensie: Thaise reddingspoging nou boeiende reeks
Feit bly staan, al het jy die gebeure op die nuus in 2018 gevolg, sal hierdie gedramatiseerde reeks jou tot binne-in die grotte neem.
Podlitiek: Mashaba herbedink, gratis ministerwater gedrink, die Beitel vermink…
In hierdie week se episode kyk die Podlitiek-span onder meer na binnegevegte in ActionSA en die dienste wat belastingbetalers vir ministers “borg”!
Luukse toerfiets vir die langpad
As luukse langafstandtoerfiets het hy min gelyke.
Gehalte- tweedehandse klere antwoord vir groeiende spruite
Jolly Monsters bied gehalte-, moderne klere van tophandelsmerke vir kinders van geboorte tot die ouderdom van tien jaar.
‘Ontplooi polisie by skole’ – LUR
“Indien daar nie ʼn polisiestasie naby ʼn skool in sig is nie, moet mobiele polisiestasies in ʼn minimum radius van een kilometer van die skool opgerig word.”
Stryd om ranglyspunte vir LIV-spelers duur voort
“Al wat ons wil hê, is dat ons versoek om ranglyspunte te verdien, regverdig oorweeg en beoordeel te word.”
Covid-19-gevalle aan’t styg in Wes-Kaap
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het die Wes-Kaap al maande lank die meeste koronavirusgevalle in die land.
Video: Honderde fietse uit kanaal gehaal
“Met my eerste besoek aan Nederland was ek verstom oor die hoeveelheid fietse op land. Ek het nie ʼn idee gehad daar is net soveel onder water nie!”
Nuwe koalisie vat Lambertsbaai
Cederberg Eerste, die DA en die VF Plus regeer die Cederberg-munisipaliteit nou saam.
SA se goedkoopste motors
Elkeen van die buksies is werklik klein, eenvoudige toegang tot vervoer.
‘Verlange bly’ selfs ná vonnis
“Niks sal ons ma en oumie kan terugbring nie, maar dit is ’n goeie gevoel dat geregtigheid geskied het.”
Program vir sewesreeks bekend
Sandile Ngcobo vat hierdie seisoen die eerste keer die Blitsbok-leisels nadat Neil Powell dié span die afgelope dekade gebrei het.
Transnet stel nuwe loonaanbod voor
“Die partye het nog nie hierdie aanbod aanvaar nie, maar samesprekings is aan die gang.”
Resep: Laerskool Bakenkop se Karoo-staanrib
“Met elke Vadersdag, en soos die begroting dit verder deur die jaar toelaat, berei ek hierdie gereg voor. Vir drie uur gedenk ek baie herinneringe aan my pa en oupa.”
Foto’s: Bfn-onderneming verwoes in brand
Werknemers van die onderneming het gespook om twee boerboele wat op die perseel vasgekeer was, te red.
Vrystaatse polisie aan eie genade oorgelaat
Stukkende diensmotors staan al maande – indien nie jare nie – in die polisie se werkswinkels geparkeer, terwyl sommige polisiestasies etlike duisende agterstallige dossiere en slegs een speurder het.
Video: Selfontdekking, taalrykheid dié kleuterskool se suksesresep
Dié voorskool se kleiner klasgroepe, wat in Engels én Afrikaans aangebied word, sorg dat kinders baie individuele aandag in hul moedertaal geniet.
Pensioenarisse vies oor nóg aftrekkings
Staatsdienspensioenarisse wat ʼn bykomende inkomste verdien, se belastingkoers is die afgelope maand aangepas, tot groot konsternasie en woede van talle mense.
Pa probeer kleuter glo vermoor
ʼn Stryery tussen die ouerpaar het glo aanleiding tot die wreedaardige voorval gegee.