Jou huisgesin is dalk nie ingenome met wortels nie, maar hierdie wortelkoek sal beslis hul harte verower.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "KosMosTyd"
Resep: Tannie Esmé se paptert
Hierdie familieresep vir paptert uit Laerskool Bakenkop se resepteboek, KosMosTyd, sal beslis hierdie feestyd ’n treffer by braaie wees.
Resep: Laerskool Bakenkop se Karoo-staanrib
“Met elke Vadersdag, en soos die begroting dit verder deur die jaar toelaat, berei ek hierdie gereg voor. Vir drie uur gedenk ek baie herinneringe aan my pa en oupa.”
Resep: Ouma Elsa se piesangbrood
Geniet Ouma Elsa se heerlike piesangbrood saam met ’n heerlike beker boeretroos.
Resep: Laerskool Bakenkop se biltong-en-aartappelballetjies
’n Heerlike peuselhappie; die hele familie sal hul vingers aflek.
Resep: Laerskool Bakenkop se luilekker sampioensop
Hier is ʼn heerlike, luilekker sampioensop uit dié unieke resepteboek wat sommer vinnig aanmekaargeslaan kan word.