Rhona probeer om by Mel uit te vind waarom Peet destyds van die regsrol geskrap is.
Lees meerAlles vir Donderdag 15 Desember 2022
Pad tussen Gordonsbaai, Rooiels gesluit
“Hierdie gedeelte van die R44 is nou uiters gevaarlik.”
Twitter skort rekening op wat Musk se vliegtuig dophou
Die Twitterrekening se jong stigter het tot Woensdag nog beskikbare inligting oor vlugopsporing gebruik om te twiet elke keer wanneer Musk se straler opgestyg en geland het.
Twee betrap terwyl hulle liggaam opgrawe
Die liggaam behoort aan ’n man wat ’n paar weke gelede ter ruste gelê is.
Dokter vas ná verkragting in spreekkamer
’n Verpleegster het die pasiënt vir ’n ruk alleen in die dokter se sorg gelos. Die spreekkamer se deur was met haar terugkeer gesluit.
Dié leser wen ’20 Hekeltegnieke’ en wol
Dié gelukkige Maroela Media-leser het ʼn eksemplaar van ‘20 Hekeltegnieke’ saam met wol vir een patroon gewen.
Martiné wil weer universiteit toe ná ongeluk
Martiné Degenaar kan glad nie die ongeluk onthou waarin drie van haar vriendinne naby Jan Kempdorp gesterf het nie.
Ramaphosa onregverdige slagoffer
Pres. Ramaphosa het miskien foute, maar hy doen baie goeie werk – baie beter as sy voorganger.
Podlitiek: 2022 retrospektief ontnonsens
Waarheen is Eskom nou op pad, wat wag Desember vir die ANC en in 2024 vir Suid-Afrika?
ToekomsVenster: Waar pas jy in?
Die vraag is uiteraard – weet ons waarvoor die Here elkeen van ons roep?
‘Politieke steun het ontbreek’ – De Ruyter
Pravin Gordhan het Donderdag eindelik vir die Eskom-hoof in die bresse getree en sê daar is geen gronde om te beweer dat André de Ruyter en Eskom die staat omver probeer werp nie.
ʼn Afrikaanse opslagbal sal Marnus nie ontsenu
“Ek was in gr. 1, 2 en 3 in ʼn Afrikaanse skool in Potchefstroom; dus het ek nog so ʼn bietjie Afrikaanse kennis.”
Uitdagings en vooruitsigte vir veeboere
Daar het egter nou ʼn paar goeie resultate uit proewe gekom wat op die gebruik van ʼn marmeringsindeks om sagtheid te gradeer, gebaseer is.
Ope brief: De Ruyter, klim asseblief terug op die (privaat)perd
Eskom gaan net geensins die vermoë hê om te voorsien in die tekort aan krag. Suid-Afrika benodig nou die beste bestuursleiers in die privaat omgewing op hierdie terrein.
Spanhoofde se F1-stoeledans
Vergeet maar vir eers van daardie uitskakelspeletjie wat senuweeagtige deelnemers, ʼn paar stoele en musiek behels; dit is veel interessanter om die avonture van Formule Een se spanbase dop te hou.
Grappige oomblikke by die werk
Die werksplek hoef beslis nie saai en vervelig te wees nie.
Seldsame lelie blom in Stellenbosch
“Ons wag al 15 jaar vir hierdie oomblik!”
Stigting sê hoekom hy géén SA fliek vir Oscars inskryf
“’n Anonieme komitee wat vir ons sê ons het ons eie gemeenskap verkeerd uitgebeeld, is ’n klap in die gesig.”
Die mislukte staatsgreep van Peru
Hy wou sy afdanking deur ʼn staatsgreep voorkom – hy wou die parlement ontbind en hom met behulp van die weermag en populêre steun tot diktator uitroep.
Luister: Die toekoms van die intermediêre fase
Hierdie twee geroepe opvoeders vertel jou van die suksesse van kringonderrig, Meesterkringe™, die omgekeerde klaskamer en leerervarings wat jou verbeelding sal aangryp.