“Hoewel dit onwaarskynlik is dat ’n kernkragvoorval by Koeberg sal plaasvind, is dit die moontlikheid daarvan wat ons beste voorbereiding verg.”
Lees meerAlles vir Donderdag 22 September 2022
Premier gevra om eThekwini-rioolkrisis te takel
Die metro sukkel al maande lank met riool nadat rioolpompstasies en afvalwatersuiweringsaanlegte tydens die oorstromings in KwaZulu-Natal beskadig is.
Lotery-grootkop se pensioen bevries
Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het die spesiale tribunaal op ʼn dringende basis genader om Phillemon Letwaba se pensioenvoordele te bevries.
SA gaan naweek op fase 5 tegemoet
Dié beurtkragfase behels tot agt uur lange kragonderbrekings per dag.
Trokdrywer te blameer vir Pongola-ongeluk
Dit het nou aan die lig gekom dat die vragmotorbestuurder ongeveer 1,2 km ver teen die aankomende verkeer ingery het voordat die vragmotor die bakkie getref het.
ToekomsVenster: In alle omstandighede dankbaar
Kom ons maak vandag ʼn verskil in hulle lewens.
Doodse stilte oor uitspraak wat al 19 maande sloer
Hierdie uitspraak is maar een van tien in die hooggeregshof in Pretoria wat al vir langer as ses maande lank sloer.
Repokoers: Nóg ʼn groot verhoging
Die jongste verhoging bring die repokoers terug op die vlakke van voor die Covid-19-pandemie te staan.
Vrou en seun in plaasaanval beseer
Die vyf mans was glo met AK47-gewere gewapen.
Raskwotas in regsektor ‘ongrondwetlik’
“Die regering is só obsessief oor ras en rasgebaseerde wetgewing dat hulle nie sien hoe negatief hulle onvolhoubare wetgewing vir die land gaan wees nie.”
Renosterbewaring ‘meer as net stropers vang’
ʼn Renoster wat vir sy horing doodgemaak word, beteken weinig vir die breër gemeenskap, maar ʼn lewende renoster is ʼn bate wat werk skep en ʼn inkomste verseker.
Aitsas: Rockers, luisterliedjies word ook vereer
Die musiekgroep Spoegwolf is twee keer benoem in die kategorie vir beste rock- of alternatiewe liedjie.
Vrou ná 75 jaar uit huis gesit
Die hof het beslis net omdat ʼn onwettige besetter verkies om op ʼn plek te bly wat hy of sy onwettig beset, dit nie beteken dat hulle daardie reg het nie.
Borgtog vir pa, seun ná klag van mensehandel
Die landdroshof het in sy uitspraak verskeie kere gedwaal en fouteer, het die hooggeregshof bevind en borgtog ná twee maande in aanhouding aan hulle toegestaan.
Groot skade ná Pta-gimnastiekklub brand
“Onder die omstandighede moet die kinders aanhou oefen, want daar is baie op die spel vir hulle.”
Bavuma praat oor veilingdwarsklap
“Ek sal jok as ek sê dat ek nie teleurgesteld voel nie.”
Vroue touwys gemaak oor motorfietsry
Sy het opgemerk dat al hoe meer vroue opdaag vir hierdie geleentheid, wat net weereens bewys dat daar ’n groot behoefte is aan dae soos dié.
‘Nog geen datum’ vir operasie vir Vernon Koekemoer
Booyse sou Donderdag ʼn vierde operasie ondergaan het in die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg, maar wag nog vir ʼn bed voordat hy oorgeplaas kan word.
Die bywoord met ’n houding: ’n Voorgestelde lesplan
In hierdie skrywe stel Nadine Fouché-Karsten, VivA se onderwyskundige, ’n lesplan voor wat gebruik kan word vir die onderrig van “bywoorde wat ’n betekenis van modaliteit kommunikeer” of “bywoorde van modaliteit”.
Nuwe tassieprojek bring pure luistergenot
“Ons glo dat Fletcher die perd ʼn geliefde inwoner van elke huishouding gaan word, net soos Heidi en Nils Holgerson en Dawie die Kabouter van ouds.”