Dit is die eerste keer in meer as vyf jaar dat perderitte weer by dié kultuurtuiste vir lede van die publiek aangebied sal word.
Alles vir Donderdag 22 September 2022
Markram no. 2 op T20-ranglys
Aiden Markram slaan sy 722 internasionale T20-lopies teen ʼn spoggerige treftempo van 152.64.
Bekende in motorkringe vermoor
Chad Wentzel is glo deur ʼn werknemer in sy eie werkswinkel aangeval.
Fliekresensie: Topverkoper-roman nou op silwerdoek
Kort hierna word sy lyk in die moeras aangetref. Het Kya hom vermoor?
Inflasie effe laer, maar verbruikers kou klippe
Tog is die inflasiekoers steeds naby die hoogste wat dit in 13 jaar was.
Dié 5 lesers wen ‘Die Gelofte’-kaartjies
Vyf gelukkige Maroela Media-lesers het elkeen ’n stel dubbelkaartjies vir Die Gelofte gewen.
Resep: Ouma Elsa se piesangbrood
Geniet Ouma Elsa se heerlike piesangbrood saam met ’n heerlike beker boeretroos.
Beurtkrag kan lei tot kostekorte, selfs nog hoër pryse
Die landboubedryf het verlede jaar meer as R9 miljard vir krag opgedok – dis meer as 7% van die ganse verbruik – en die kragkrisis hou ʼn geweldige gevaar vir produsente in.
SA al weke lank aappok-vry
Die aantal bevestigde gevalle wêreldwyd toon ook ’n afwaartse neiging.
Video: Luiperd val fietsryer aan
“Die luiperd het geskrik vir die aankomende motor. Dit het die fietsryer se lewe gered.”
Bella spring met 54 plekke
Die 17-jarige Isabella Kruger het tot die eindstryd van ʼn toernooi in Portugal gevorder en sy beklee nou haar hoogste plek nóg op die WTA-ranglys.
Welkom terug, Nissan!
Die nuwe Qashqai is nou ook in Suid-Afrika welkom geheet. Dit is regtigwaar ʼn mooi voertuig met sy splinternuwe, moderne ontwerp.
Skeld hospitale kwyt van beurtkrag
“Gesondheidsorgpraktisyns in staatshospitale kan weens beurtkrag nie noodoperasies betyds doen nie en stel gevolglik die lewe van die pasiënte in gevaar.”
Liewe Heksie rolskaats Aardklop toe
Dié unieke vertonings beloof om klein én groot kaboutervriende van “Menseland” te boei danksy prettige gehoordeelname en voortsnellende aksie.
Manuel Escorcio in waakeenheid
Die 72-jarige Escorcio het oor die naweek ʼn terugslag met sy gesondheid beleef.
All Blacks sonder kaptein Cane
In ander spannuus sal Jordie Barrett die skuif van heelagter na binnesenter maak.
Maak litte los saam met Corné Louw dié Braaidag
“Hierdie lied nooi jou om te kuier. Almal moet dit net geniet en kliphard op Braaidag speel.”
Nuwe burgemeester vir Nelson Mandelabaai
’n Bittere leierskaptwis tussen die DA en ANC woed reeds etlike jare in dié munisipaliteit.
Skerp styging in kinkhoes-gevalle
Altesaam 77% van die 147 gevalle wat tussen Julie en September aangemeld is, was kinders jonger as vyf jaar.
Gesoute Yanks gunstelinge by Presidentebeker
Met ’n groot pak slae wat skynbaar wink, is daar net een ding wat die internasionale gholfspan die volgende paar dae kan red: suiwer en akkurate setwerk elke keer as dit tel.