Ná ’n gesukkel in die toetsarena slaan Aiden Markram sy lopies teen ’n gemiddeld van 190 in die Indiese Premierliga.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Aiden Markram"
Dit is tyd dat Markram vlamvat
Aiden Markram kon in drie toetse teen Indië net 76 lopies aanteken, terwyl hy in sy laaste 19 toetse ’n eina-kolfgemiddeld van 26,47 handhaaf.
Aiden se dryfhou is die produktiefste in wêreldkrieket
’n Dryfhou deur die dekveld is een van die mooiste gesigte in krieket en ’n Protea speel tans dié hou die beste.
Kan Markram sy pad na die Proteas terugvind?
Malan-kwadraat staan egter in sy pad.
Bacher vra dat Markram die leisels oorneem
“Ek is Faf se grootste ondersteuner en bewonderaar, maar die tyd is ryp vir Aiden om oor te neem.”
Paarl Rocks kies vir Verreynne
WP-kolwer sal die beseerde Aiden Markram in T20-reeks vervang.
Gefrustreerde Markram op pad terug na SA
“Ek verstaan heeltemal wat ek verkeerd gedoen het en aanvaar volle aanspreeklikheid daarvoor.”
Markram gereed vir Indiese avontuur
“Dit gaan absoluut niks help om te sit en kla oor die speeltoestande nie.”
Markram se kolf doen die praatwerk
Pretorianer slaan praghonderdtal vir Hampshire teen Sussex.
Moet Markram Wêreldbeker toe gaan?
“Natuurlik,” sê Jacques Rudolph. En daar is baie wat saam met dié oud-Protea stem.
Markram kry sy kans vir die Proteas se toetsspan
Die 22-jarige Aiden Markram is een van die twee spelers sonder toetservaring wat vir die Proteas se toetsgroep van 13 gekies is vir die eerste van twee toetse teen Bangladesj wat Donderdag in Potchefstroom begin.