Wetgewing oor droogtehulp hou nie tred met die dringendheid van ernstige droogtesituasies nie en moet dringend hersien word, sê die VF Plus.
Lees meerAlles vir Donderdag 24 Oktober 2019
Liggaam van 2-jarige in see by Voëlklip gekry
Die lyk van ʼn tweejarige seuntjie wat vermoedelik dié van die vermiste Hugo Scheepers is, is Donderdagmiddag laat in die see gevind.
Elf nou vas weens openbare geweld in Bloemhof
Die polisie het al elf mense weens gewelddadige betogings in Bloemhof, Noordwes, in hegtenis geneem.
Buang Jones dalk nuwe adjunk- openbare beskermer
Adv. Buang Jones, die omstrede hoof van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) se regsafdeling, is op die kortlys van kandidate vir die pos van adjunk- openbare beskermer.
Zille nou waarnemende DA-leier
Helen Zille bevind haar nou weer aan die stuur van die DA. Zille neem waar as DA-leier totdat die party se federale raad ’n interim leier kan aanwys, het die DA se federale regskommissie vandag besluit.
ToekomsVenster: Is jy ook lewensmoeg?
Diep asemhaal. God is hier teenwoordig. Laat ons biddend nader. Hier waar ons voor Hom vergader.
Heroldsbaai-soektog: bussie onder water gekry
Pojie het gesê sodra die gety dit toelaat, gaan reddingswerkers die wrak probeer bereik.
Akteur, lektor sterf in Bryanston-motorongeluk
Die ongeluk het omstreeks 10:13 in Main-weg, in Bryanston, plaasgevind toe ʼn Volkswagen Polo, ʼn Mahindra en ʼn Toyota-bakkie teen mekaar vasgery het.
Nuwe kurrikulum vir seksvoorligting ‘sagte pornografie’
Die departement van basiese onderwys se nuwe kurrikulum vir seksvoorligting behels glo dat leerders hul geslagsdele in die klas identifiseer en leer wat behels vaginale, orale en anale seks.
Spanne, renjaers vir Kyalami se ‘9 uur’ bekend
Na ʼn stilte van 37 jaar sal Kyalami van 21 tot 23 November wéér Suid-Afrikaners in bewondering laat met die legendariese 9-uur-uithouren.
‘Geen krisis’ in SA se lugvaartbedryf
Die minister van vervoer hou vol Suid-Afrika se lugruim is veilig.
Paarl Rocks kies vir Verreynne
WP-kolwer sal die beseerde Aiden Markram in T20-reeks vervang.
Overvaal bring hoop vir Sonskynhoekie
“Die lewe het die mense wat hier bly geen ander keuse gelaat nie.”
Kampusveiligheid: dís die plan
Die verskillende rolspelers het ooreengekom om ʼn taakspan op die been te bring wat korttermyn- en langtermynoplossings vir veiligheid op en rondom kampusse moet vind.
7 maniere om suksesvol te wees in die wiskunde-eksamen
Hier is ‘n paar wenke wat leerders kan help met die voorbereiding vir hulle wiskunde-eksamens:
Potch-broers vas vir moord; saak teen een teruggetrek
Twee broers van Potchefstroom het vanoggend op aanklagte van moord in die hof verskyn nadat hulle met die liggaam van een se meisie betrap is.
Komediant Schalk Bezuidenhout vra die jawoord
Direk na sy ja gesê het, het Bezuidenhout haar verder verras met al hulle vriende en familie.
CrossFit Ope maak almal weer moeg
Genadiglik moes deelnemers al in die eerste ronde burpees gedoen het.
AfriForum gaan Tom Moyane vervolg vir ‘aanranding’ van kleinkind se ma
Adv. Gerrie Nel en AfriForum se privaatvervolgingseenheid gaan Tom Moyane, voormalige kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), privaat vervolg.
Masibulele: uit liefde gebou
Opgewonde kinders en dankbare juffrouens het in Oktober vanjaar (2019) ’n splinternuwe dubbelverdiepinggebou betree. Dié seremonie is met trane, dans en glimlagte binne die gemeenskap gevier.