Luidens hofstukke is die likwidasie nodig vir Comair om sy vloot vliegtuie, ter waarde van sowat R3,5 miljard, tot voordeel van sy krediteure te bewaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Comair"
Likwidasie wink nou vir Comair
“Dit is ʼn uiters hartseer dag vir die maatskappy, sy werknemers, sy kliënte en die Suid-Afrikaanse lugvaartbedryf.”
Comair se situasie ‘beroerd’
Daar is groot kommer dat meer as 1 000 werksgeleenthede in die slag kan bly as Comair finaal sy deure moet sluit.
Plan gemaak met Comair-passasiers
Comair sê hy doen alles moontlik om die ontwrigting vir passasiers te verminder.
Comair skort weer vlugte op
British Airways en Kulula.com in Suid-Afrika se vlerke is weer geknip. Dié keer in afwagting op nog finansiering.
SAL Tegnies sal Comair help
Die BLO het gedreig om Lufthansa Technik se lisensie as instandhoudingsorganisasie op te skort.
Comair spook om alle vlugte weer in te stel
“Die beste manier waarop ons ons kliënte kan bystaan, is om weer te begin vlieg.”
British Airways en Kulula vlieg weer
Comair se lugvaartbedryfsertifikaat is Woensdagaand heringestel ná ’n deeglike hersiening van Comair se dokumente.
Numsa eis Comair-hoof se kop
“Ons eis sy afdanking sodat die lugdiens ʼn kans het op oorlewing.”
Kommer oor onbepaalde opskort van Comair-vlugte
Die groter probleem blyk nou ’n administratiewe oponthoud eerder as veiligheidskwessies te wees.
Comair se vlugte onbepaald opgeskort
British Airways- en Kulula-vlugte is Saterdag aanvanklik vir net 24 uur opgeskort.
British Airways, Kulula se vlerke tydelik geknip
Volgens die BLO is die besluit geneem na aanleiding van ’n ondersoek na ‘n onlangse vlaag veiligheidsvoorvalle.
134 by Comair afgelê
Altesaam 134 personeellede van Comair, wat British Airways en Kulula bedryf, is Vrydag afgelê.
Drie grotes binnekort terug in die lug
Daar lê ongetwyfeld ’n opwindende tydperk vir die sektor voor soos die ander lugdienste van die krukkelys af terugkeer. Maar die speelveld is allermins gelyk.
Eerste Kulula-vlug in maande hervat
“Hoewel die formele sakereddingsproses nog nie agter die rug is nie, dui ʼn Comair-vliegtuig terug in die lug op die begin van die einde van een van die ingewikkeldste hoëprofiel- korporatiewe herstrukturerings in Suid-Afrika.”
Comair-uitspraak ‘oorwinning vir werkers’
Comair het intussen sy besprekings vir binnelandse vlugte op British Airways geopen.
Solidariteit hof toe oor Comair
“Dit is nie moontlik om ons lede se werk te beskerm as die werkplek nie meer bestaan nie.”
Besprekings vir Kulula-vlugte nou oop
Besprekings is nou oop vir vlugte wat van 1 Desember af hervat word.
Comair vlieg dalk weer binnekort
Die lugredery Comair het gesê twee belangrike mylpale is die afgelope week met sy sakereddingsplan behaal.
Comair-sakeredders vra vir meer tyd
Dit is die tweede keer dat die sakeredders vra om die spertyd vir die sakereddingsplan uit te stel.