Die skietery het na bewering tussen ’n groep insleepvoertuigoperateurs en die familie van ’n duikklopper plaasgevind.
Lees meerAlles vir Woensdag 18 November 2020
Sewende verdagte vas ná moord op tiener
Altesaam sewe verdagtes is al vasgetrek in verband met die moord op Jordan Moore.
Twee lewenslank tronk toe vir moord op Vrystaatse boer
Mazibuko se dogter het op sy lewelose liggaam afgekom.
Vrou ná taxi-aanval: ‘Ek het verbete terugbaklei’
Die vrou vertel die taxi’s, met toegeplakte nommerplate, het reg rondom haar voertuig stilgehou en sy kon nêrens heen ry nie.
Man kritiek ná voertuig teen berg afgly
Die man het ernstige beserings opgedoen toe sy voertuig teen die berg afgegly het.
ToekomsVenster: Vir wie is hierdie belydenis bedoel?
Wanneer jy bewus word van die wekroep in jou gees, antwoord jy in bekering.
Redakteursforum bekommerd oor onbestendige SAUK
Die organisasie sê hy neem met kommer kennis dat joernaliste in talle nuuskantore bloot nie vervang word nie, wat lei tot gebrekkige vermoë om nuusgebeure landwyd te dek.
Man gesoek oor driejarige se liggaam in stroom
Klein Melania Ndacha Ruben is vroeër die dag by die bure gelos waarna sy vermis geraak het.
Zondo sê eers Donderdag oor Zuma-aansoek
Zuma het intussen ʼn beëdigde verklaring by die kommissie ingedien wat die voorsitter eers moet oorweeg.
Krag na Vrystaatse dorpe herstel
Elektrisiteitstoevoer is herstel na die dele van die Vrystaat wat sedert vanoggend sonder elektrisiteit moes klaarkom.
‘Ek loop vir ewig met die merk’ – boervrou ná aanval
“Hoewel hierdie afgelope vyf jaar nou agter die rug is, kan ek nie vergeet wat aan my gedoen is nie. Ek kan nie die verkragting net uit my gedagtes weer en bloot aangaan met my lewe nie.”
Terugploeg se hulp wat werk
Die Covid-19-pandemie het baie swaarkry voor Suid-Afrikaners se deure gelê, maar dit het ook wonderlike inisiatiewe van naasteliefde en omgee tot gevolg gehad.
Vryspraak: Is die onafhanklike regbank gewaarborg?
‘n Onafhanklike regbank in ‘n konstitusionele demokrasie is dus nie soseer verkeerd nie as wat ons verwagtings daarvan meestal totaal oorspanne is. Niks kan selfstandigheid vervang nie, daarom bly vryheid ‘n volk se uiteindelike ideaal.
Voormalige projekbestuurder, vyf familielede in hof vir tenderbedrog
Die bedrae ter sprake was minder as R500 000 en die departement het dit dus nie op tender beskikbaar gestel nie.
Soektog na mynwerkers by Gamsberg duur voort
Agt mynwerkers is reeds Dinsdag na veiligheid gebring.
Matriekvraestel in agt provinsies lek uit
“Ons het aanvanklik gedink dat die uitgelekte vraestel beperk is tot slegs ʼn handvol leerders, maar het teen 12:30 oproepe van Limpopo en Gauteng ontvang dat leerders in besit van die vraestel op hul selfone is.”
Solidariteit hof toe oor Comair
“Dit is nie moontlik om ons lede se werk te beskerm as die werkplek nie meer bestaan nie.”
Bushiri-egpaar in Malawi aangekeer
Bushiri, leier van die Enlightened Christian Gathering Church (ECG), het vroeër aangekondig dat die egpaar by die Malawiese polisie gaan aanmeld om die verloop van gebeure te verduidelik.
Schumacher kan Mick se loopbaan volg
ʼn Jarelange vriend gee ’n tikkie bemoedigende nuus oor Michael Schumacher se gesondheid.
Misterieuse muurpapier steur huiskopers
“Nee. Nie vandag nie, Satan,” het een sosialemediagebruiker geskerts nadat sy foto’s van die muurpapier gesien het.