Twee persone het Maandag in die landdroshof in Potchefstroom in Noordwes verskyn op aanklag dat hulle ʼn vier maande oue babaseuntjie ontvoer het.
Lees meerAlles vir Maandag 9 November 2020
‘Onverantwoordelikheid’ lei tot ontbinde liggaam in hospitaal
“Die feit dat ʼn liggaam in ʼn lykshuis ontbind het, is ʼn teken dat daar ʼn gebrek aan werksetiek en sorg vir oorledenes bestaan by lykshuispersoneel en -bestuur.”
EFF-dreigemente by Brackenfell veroordeel
“Hierdie soort rasse-opstokery nie onbepaald kan voortduur nie. Dit is soos om met vuurhoutjies in droë gras te speel waaraan daar tans ’n oormaat in Suid-Afrika is juis vanweë die EFF se opruiende optrede en haatspraak, aanhitsing van geweld en intimidasie.”
Deurbraak gemaak in rits Kaapstad-moorde
“Die inhegtenisnemings verteenwoordig ʼn beduidende mylpaal in die ondersoek.”
Waarskuwing uitgereik oor donderstorms in Pretoria
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Maandag ʼn waarskuwing uitgereik waar geïsoleerde donderstorms in die suidelike dele van Pretoria moontlik tot oorstromings kan lei.
Grootste tussenverkiesingsdag volg Woensdag
Dit is die meeste munisipale tussenverkiesings op een dag in die land se geskiedenis.
ToekomsVenster: God beskerm jou
U is ‘n toevlug vir die armes, ‘n toevlug vir die behoeftiges in hulle nood en ‘n skuilplek.
Nuwe Covid-19-entstof ‘90% doeltreffend’
“Die data oor doeltreffendheid is werklik indrukwekkend. Dit is beter as wat enige van ons verwag het.”
Groblersdal-moord: Vrou hoor oor borgtog
Patricia Ray Lee Smith en die oorledene se vrou het na bewering saamgesweer om hom te vermoor.
Vier kinders onder vyf wat in huis doodbrand
ʼn Snoepwinkel wat ook paraffien, diesel en petrol verkoop, is uit die huis bedryf.
Pasop, stres kan jou siek maak!
As jy van die volgende simptome ervaar, maak ʼn afspraak met ʼn berader voordat dit verder gaan.
Hennenman-plaasmoord: Een verdagte in hof, een vrygelaat
Intussen het Eddie Sondagaand ʼn terugslag in die hospitaal gehad.
50 amandelbome vir sorgsentrum geplant
Sedert die projek in 2011 van stapel gestuur is, het dié organisasie al bykans 16 000 bome geplant.
Geweld by Brackenfell-skool veroordeel
Die Wes-Kaapse onderwysdepartement het intussen gesê hy gaan nie stappe doen teen die betrokke onderwysers wat as gaste na die private funksie genooi is nie.
Mercedes-Benz se indrukwekkende reeks sportnutsvoertuie
Mercedes-Benz se reeks sportnutsvoertuie bestaan nou uit nege modelle wat wissel van kompak tot groot.
‘Kuns en klank’: ’n Behaaglike dosis stylvolle kuns en musiek
“’Kuns en Klank’ is die samekoms van ʼn besonderse groep kunstenaars, wat ʼn produksie met hulle hartstog gaan lewer, want die verhoog is nie net vir hulle ʼn werk nie, dit is vir hulle hartsdinge hierdie.”
Bid saam vir boere, plaasaanvalle in dié gebedeboek
“Kom ons bid saam vir die veiligheid van plaasboere, hul gesinne en hul werkers.”
Groblersdal-moord: Weduwee, minnares beplan glo moord op WhatsApp
Die verdediging het ’n strokie aan die hof voorgelê wat toon dat Smith die betrokke aand ’n wegneemete bestel het om by haar huis in Johannesburg afgelewer te word. Selfoonrekords wys egter glo dat sy in die omgewing van die plaas was waar Raymond Papapavlou vermoor is.
Nuuskommentaar: Verskillende vlakke van veiligheid nodig vir misdaadvoorkoming
Misdaadvoorkoming sal geen mens ooit volledig vrywaar teen misdaad nie. Dit beoog eerder om ons op verskillende maniere van die nodige weerbaarheid te voorsien om die waarskynlikheid van slagofferskap te verklein.
Video: Chaos buite Brackenfell-skool toe EFF, inwoners slaags raak
“Dit is nie ʼn rassekwessie nie, maar ʼn kwessie oor die reg van kinders om in vrede gelaat te word.”