“Dit gee vir ons hoop dat gemeenskappe wel sterk kan staan.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Boomplantdag"
Luister: Pascal Pienaar gesels oor draai in Hollywood, passie vir SA
Die aktrise Pascal Pienaar het in Maroela Media se ateljee vertel van haar uitdagende draai in Hollywood en haar passie vir reis en omgewingsake.
50 amandelbome vir sorgsentrum geplant
Sedert die projek in 2011 van stapel gestuur is, het dié organisasie al bykans 16 000 bome geplant.
Kinderhuis plant bome vir ’n gesonder toekoms
Nasionale Boomplantdag word elke jaar gedurende die eerste week van September gevier. Vanjaar het die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom (AKKN) pekanneutbome geplant en sodoende groter simboliek aan hierdie dag verleen.
AfriForum-boomplantmaand: ’n nuwe begin van hoop
“In dié onsekere tyd waarin ons leef – veral te midde van die Covid-19-pandemie en die inperking wat daarmee gepaard gaan – is dit belangrik om te weet dat ons die begin van lente en ’n nuwe begin met só ’n projek kan vier. Om vanjaar ’n boom te plant gee vir ons moed vir die toekoms.”
Talle bome in Knysna-gebied geplant ná brande
“ʼn Allemintige 3 000 bome is vanjaar oor die hele land geplant as deel van ’n groter poging om ’n gesonde, volhoubare omgewing vir nageslagte te verseker.”
Boomplantmaand lei nuwe seisoen in
“Tradisioneel vier mense oor die hele Suid-Afrika Boomplantdag op 1 September, maar vir maksimum impak wy ons die hele Septembermaand aan die plant van bome met 130 van ons takke wat landwyd meer as 1 000 bome gaan plant.”