Die partye het op versoek van die KVBA vir ʼn laaste keer vergader in die hoop dat ʼn loonooreenkoms bereik kan word om sodoende ʼn staking te vermy.
Alles vir die sleutelwoord "Comair"
Vakbond probeer staking by Comair vermy
ʼn Stakingsertifikaat is aan die vakbond Solidariteit uitgereik nadat salarisonderhandelinge met Comair, waarby die lugrederye Kulula en British Airways geaffilieer is, finaal vasgeval het. Die vakbond wil ʼn staking probeer vermy.
FlySafair in die hof gestuit
Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag ‘n interdik teen die nuwe laekoste-lugredery, FlySafair, toegestaan.