Die Suid-Afrikaanse Lughawemaatskappy (Acsa) het vlugte van die laekostelugdiens Skywise onbepaald opgeskort.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "laekoste lugredery"
Lufthansa bied binnekort laekostevlugte na Suider-Afrika
Die Duitse lugdiens Lufthansa, het groot planne in die pyplyn om vanjaar met ʼn laekostelugdiens vir langafstandvlugte te begin.
FlySafair in die hof gestuit
Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag ‘n interdik teen die nuwe laekoste-lugredery, FlySafair, toegestaan.