“Ons is tevrede met die vonnis en kan net die Here daarvoor dank.”
Lees meerAlles vir Vrydag 10 September 2021
Ig Nobelprys toegeken vir onderstebo renosters
Die Ig Nobelprys is ʼn satiriese prys wat jaarliks sedert 1991 toegeken word om ongewone en skynbaar beuselagtige prestasies in wetenskaplike navorsing te vereer.
Sisulu-taakspan eis byna R4 miljoen vir reis, wasgoed
Sisulu se assistent het op sy eie sedert Mei 2019 meer as R1,76 miljoen se reis-eise ingedien.
Vroue samel duisende rande in vir sanitêre ware
“Dit was wonderlik om die kameraderie tussen die vroue in vanjaar se uitdaging te sien; mense is uitgehonger om iets saam te doen en ʼn verskil te maak.”
134 by Comair afgelê
Altesaam 134 personeellede van Comair, wat British Airways en Kulula bedryf, is Vrydag afgelê.
Potties-landdroshof en speurtak al vier dae sonder krag
Alle sake by die landdroshof word tans uitgestel en die speurtak kan nie sy ondersoekwerk behoorlik doen nie.
ToekomsVenster: God spreek die laaste woord
Die Vader weet, Jesus weet en die Gees weet en Hy het belowe: “Ek sal jou nooit verlaat nie”.
Marteling tydens Koster-plaasaanval wys dis geen gewone misdaad
“Hierdie tipe marteling spreek nie net van brutale misdadigheid nie, maar ook van haat teenoor mense wat in landelike gebiede woon en wat hul sweet, bloed en trane opoffer om kos op Suid-Afrikaners se tafel te sit te midde van taai en onveilige omstandighede.”
Skoolseun sterf toe meisie hom met mes aanval
ʼn Graad 9-leerder is dood nadat hy Donderdagaand deur ʼn graad 7-dogter met ʼn mes aangeval is.
Hofaansoek gebring oor Zuma se parool
Die opposisieleier sê Zuma se vrylating benadeel die hof op presies dieselfde manier as wat die oudpresident se minagting van die hof dit gedoen het.
Handwerk: Vars bries vir ou stoele
Kikker jou ou eetkamerstoele op met speelse verfwerk.
Nuwe Indiese trekkers gereed vir kleiner SA plase
Hierdie Indiese maatskappy bou al sedert 1966 grondbewerkers en sedert 1983 vierwielaangedrewe trekkers.
Jong Gautenger verdwyn in see
’n Branderplankryer het vergeefs probeer om tot by die man te kom voordat hy onder die water verdwyn het.
Paartjie skuldig wat vakansiegangers bedrieg
Die twee het hul niksvermoedende slagoffers afslagvakansies plaaslik en oorsee beloof.
Video: Kragtige kykers vir kiekies én klets
Danksy die brilhandelsmerk Ray-Ban en Facebook is die dae binnekort verby wat jy vir jou foon moet vroetel om ’n vinnige foto te kan neem.
Regering oorweeg steeds nie verpligte entstof
“Die entstof is uiters doeltreffend om mense uit die hospitaal te hou.”
Man kritiek ná skietery in kusdorp
Die Volkswagen Amarok en Mercedes-Benz was albei oortrek met koeëlgate.
Huiskat kom weer – selfs ná verassing …
‘n Gesin van Noord-Ierland was stom van verbasing toe hulle geliefde kat, wat hulle veras het, ‘n paar uur later doodluiters by die huis opgedaag het.
Emil Paul, Zanzi Africa blaas nuwe lewe in ballade
“Een keer” is ʼn kragtige ballade uit die pen van liedjieskrywer Vaughan Gardiner.
Ontmoet MKR se eerste groep tuiskokke
Beste vriendinne, ʼn pa-en-seun-duo en ʼn getroude paartjie is vanjaar van die deelnemers aan die gewilde kookprogram.