Alle sake by die landdroshof word tans uitgestel en die speurtak kan nie sy ondersoekwerk behoorlik doen nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "mokopane"
3 vas oor sakeroof, kaping
Daar word vermoed dat die verdagtes moontlik deel is van ’n misdaadsindikaat nadat die polisie beslag gelê het op onder meer gesteelde voertuie en springstowwe.
Man in hof oor gru-dubbelmoord
Die vrou en haar dogtertjie se lyke is verlede week Donderdag in ʼn kamer van ʼn lodge naby Mokopane aangetref nadat hulle twee dae tevore saam met ʼn man daar oornag het.
Ses dood toe trok in motors, voetgangers inploeg
Altesaam ses mense is Woensdagaand dood nadat ’n vragmotor in nagenoeg vyf motors en ’n groep voetgangers ingeploeg het in Mokopane (Potgietersrus) in Limpopo.
Twee Limpopo-polisiebeamptes tronk toe vir korrupsie
Hulle het geld van ʼn ongedokumenteerde buitelander geëis.
Twee werkers dood in mynongeluk
Aktiwiteite by ʼn myn in Mokopane (Potgietersrus) is tydelik gestaak na ʼn voorval waarin twee werkers dood is.
Prokureur vas na hy glo dwelms, selfoon in selle insmokkel
Die prokureur het versoek om met een van die gevangenes te konsulteer wat later die dag in die hof moes verskyn.
Orgaanskenking is die geskenk wat lewens red
Augustusmaand is orgaanskenkingsbewustheidsmaand. Vir almal wat nie geskrik het vir hierdie lang woord met só ’n diep betekenis nie, vertel Tersia Smit (65) haar verhaal van oorlewing danksy ’n 16-jarige sterwende meisie se familie se besluit om haar organe vir siek mense te skenk. Sarie Marais-Nell berig.
Plaasaanval: Gewonde beesboer brand los met haelgeweer
Die verdagtes het reeds die vorige dag die plaas besoek om kwansuis beeste te koop.
Vermeende huisrower ontsnap uit polisieselle
ʼn Ondersoek is reeds van stapel gestuur om te bepaal hoe die verdagte uit aanhouding kon ontsnap.
Veldtog voorsien ouetehuis van noodsaaklike skenkings
“Elke bydrae, van individue en besighede tot organisasies, word uit ons harte waardeer. Dit maak ons taak om verseker dat ons bejaardes op hulle oudag goed versorg word, beslis ligter. Ons bedank elke Suid-Afrikaner wat die veldtog ondersteun.”
Man gevonnis wat Gereformeerde Kerk besteel
Mohamed Luqman Aladi Bello (50) is skuldig bevind op aanklag van bedrog van R1,6 miljoen van die Gereformeerde Kerk in Mokopane (Potgietersrus).
Ma gewond toe aanvaller deur huisvenster losbrand
Die ma van twee het oënskynlik opgestaan om te kyk hoekom die honde blaf.
Klag teen burgemeester oor ‘peperduur verjaardagpartytjie’
“Munisipale beamptes kan nie langer toegelaat word om belastingbetalers se geld só te vermors nie.”
Mokopane-moorde: ‘Ons wil nie aannames maak’
Die oorledenes is intussen geïdentifiseer.
Twee ‘koelbloedig’ doodgeskiet
ʼn Hoëvlakondersoekspan is aangestel om die persoon aan te keer wat twee mans Dinsdagmiddag omstreeks 13:45 in Mokopane (Potgietersrus) in Limpopo doodgeskiet het.
Limpopo-ontvoerder gevonnis
Die vrou het in ‘n winkelsentrum in Mokopane (Potgietersrus) met die babatjie verdwyn.
Ontvoerde Limpopo-baba gevind
ʼn Twee maande oue babaseuntjie van Mokopane in Limpopo is teruggevind meer as twee weke nadat hy ontvoer is.
Baba in Limpopo ontvoer
Die polisie in Mokopane (Potgietersrus) het ʼn grootskaalse soektog van stapel gestuur na ʼn vrou wat ʼn ses maande oue babaseuntjie by ʼn winkelsentrum gesteel het.
Motorfietsmoord: Drie hoor oor borgtog
Met hul inhegtenisneming is ook beslag gelê op ʼn silwergrys Isuzu-bakkie waarmee die drie glo by Williams se huis opgedaag het.