Die EFF het TRESemmé intussen 24 uur gegee om die kwessie rakende die omstrede advertensie op te klaar.
Lees meerAlles vir Woensdag 9 September 2020
SA gebore draaiboekskrywer sterf
Ronald Harwood was veral bekend vir sy Oscar-bekroonde draaiboek vir The Pianist.
Drie wêrelde ontvou in SA munisipaliteite
Drie lewenswêrelde het ontvou toe elkeen van die nege provinsies se LUR’e vir samewerkende regering Woensdag terugvoer oor die stand van munisipaliteite in hul provinsies gegee het.
Man in hof ná kind in kruisvuur beland
Nehemiah het glo buitekant sy huis gespeel toe ʼn dwaalkoeël hom Maandag in die kop getref het.
Beurtkrag: Effense verligting aangekondig
Eskom se opwekkingskapasiteit het verbeter.
Trump vir Nobelprys vir Vrede benoem
“Dit maak nie saak hoe Trump tuis optree en wat hy tydens mediakonferensies sê nie, hy het absoluut ʼn kans om die Nobelprys vir Vrede te wen.”
Ganse Aussie-krieketspan bly staande in T20-reeks
“Dit maak nie saak wat jou ras, geloof of nasionaliteit is nie – krieket is ’n spel vir almal.”
ToekomsVenster: So wil God oor ons getuig
Hou net die oë gevestig op Jesus. Hy is die Begin en die Voleinder van die geloof.
Twee Spar-werkers, wag in hof vir moord
Die drie beskuldigdes het glo twee mans met ʼn ysterpyp aangerand waarna een van die mans aan sy beserings beswyk het.
Twee leerders geskors ná boelievideo die lig sien
Twee leerders aan ʼn KwaZulu-Natalse hoërskool is geskors nadat ʼn video aan die lig gekom het wat wys hoe ʼn ander leerder geboelie word.
Nog ʼn haai-aanval in Aus
“Verdere ondersoek sal gedoen word om te kyk of daar ʼn verbintenis is met die noodlottige aanval.”
Sakemanne in hof vir bedrog
Hulle het na bewering wanvoorstellings aan die klaers gemaak met die belofte om seiljagte vir hulle te bou.
EFF by etiekkomitee, MRK verkla
“Hulle hou daarvan om dit in die strate te skree en op sosiale media te skree, maar wanneer dit kom by aksie, bereik hul optrede presies die teenoorgestelde.”
Nuuskommentaar: Ekonomiese krisis ANC se skuld, nie pandemie s’n
Die ekonoom Mike Schüssler het in reaksie op die BBP-syfers gister op Twitter infografika gedeel wat die verwantskap tussen inperkings en ekonomiese inkrimping aandui.
Seun hoor oor borgtog ná gru-moord op ouers
Daar was verskeie wonde aan hul liggame en daar word vermoed dat hulle met ʼn voertuig in die veld gesleep is.
Tutu-egpaar ongedeerd ná brand in aftreeoord
Die oorsaak van die brand is in hierdie stadium nog nie bekend nie.
Man vas vir seksuele aanranding van bejaarde vroue
“Beeldmateriaal het gewys hoe die man ʼn vrou van 96 jaar oud seksueel mishandel.”
AfriForum ook hof toe oor Tshwane-begroting
Daar is onder meer kommer oor die metroraad se watertariewe, ʼn gebrek aan vullisverwydering en foutiewe buitensporig hoë rekeninge.
Minister vaar uit na hof teen Caster beslis
Nathi Mthethwa, die minister van sport, kuns en kultuur, meen die geveg rondom Caster Semenya se deelname aan wêreldatletiek is nog lank nie verby nie.
Vanes-Mari: Ook glimlaggend en doelgerig voor die kamera
“Buiten vir dáárdie insident op ‘Dancing with the Stars SA’ , het ek al ’n hele paar bekendes se name verkeerd uitgespreek en sommer vir geen rede nie na Engels oorgeslaan.”