Met hul inhegtenisneming is ook beslag gelê op ʼn silwergrys Isuzu-bakkie waarmee die drie glo by Williams se huis opgedaag het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Chris Williams"
Motorfietsmoord: Byl by verdagtes gekry
Die drie is Dinsdagaand in hegtenis geneem op verskillende plekke om die dorpie Ramokgopa naby Mankweng, sowat 25 km wes van Polokwane.
Drie vas ná moord op motorfietsverkoper
“Sy lippe het beweeg, maar daar het nie klank uitgekom nie.”