Ontstoke pendelaars, wat ontevrede was met stadige Metrorail-treine, het vandeesweek in twee afsonderlike voorvalle in Gauteng twee enkelma’s van die vakbond Untu aangeval.
Lees meerAlles vir Donderdag 17 Januarie 2019
R2 miljoen se gesteelde geld teruggevind
Twee verdagtes, onderskeidelik 30 en 40 jaar oud, is Woensdagaand naby Louis Trichardt in Limpopo in hegtenis geneem en polisiebeamptes het beslag gelê op R2,6 miljoen kontant.
Nege vas ná terreuraanval op hotel in Kenia
Nege persone is in Kenia in hegtenis geneem in verband met Al-Sjabaab se aanval op ʼn luukse hotel in Nairobi waartydens minstens 21 persone, waaronder ʼn Suid-Afrikaner, gesterf het.
Werkers op Bethlehem-plaas vasgebind
Die polisie in die Vrystaat is op soek na ses persone wat werkers op ʼn plaas, 30 km buite Bethlehem, vasgebind het voordat hulle huise op die plaas geplunder het.
Grey Kollege: SAOU verwelkom hof se uitspraak
Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) het ʼn uitspraak in die hooggeregshof in Bloemfontein verwelkom waar die beheerliggaam van Grey Kollege se aansoek om verlof tot appèl afgekeur is.
Repokoers bly onveranderd
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het Donderdag die repokoers onveranderd gelaat op 6.75%.
ToekomsVenster: Jy is nie vir alles verantwoordelik nie
Maar weereens, doen net dit wat jy kan. Aan die anderkant, wat jy kán doen, moet jy doen. Die Here verwag dit van jou.
Egpaar, nog twee vas vir korrupsie van R57 miljoen
David Brandsma was in dié tyd ʼn werknemer van Boxer Superstores en het glo sy vrou, ʼn direkteur van To Be Sales 5 BK, gehelp om die produkte teen oordrewe pryse by die ander twee firmas te bekom en toe gereël dat “kommissie” in sy bankrekening betaal word.
Polisie slaan toe op ANC-hoë se huis
Die eenheid het beslag gelê op eiendom van Mabuyakhulu in ʼn klopjag wat verband hou met beweerde bedrog van R28 miljoen voortvloeiend uit ʼn jazzfees wat in 2012 in Durban gehou sou word, maar nooit plaasgevind het nie.
Romantiese ‘Liewe Lisa’ op Valentynsdag op die grootskerm
Dié splinternuwe rolprent, met Hendrik Cronjé en Elani Dekker in die hoofrolle, se draaiboek is geïnspireer deur die 1967-fliek ‘The Graduate’.
Staatskaping: Kommissie hoor oor gunste en ‘monopolie-geld’
“Ons is geld gegee om ons lojaliteit te koop. Dit laat jou belangrik voel, maar jy word vasgevang in die kultus. Jy weet van al hierdie kriminele aktiwiteite en jy voel aandadig.”
Aanneemkinders is toe regtig boetie en sussie
“God het hulle duidelik bymekaar gebring vir ʼn rede, ondanks verskeie hindernisse wat hulle lewenslank van mekaar sou skei.”
Staatsgebou ná dodelike brand gesloop
Alle omliggende geboue sal oor die datum van die sloping ingelig word.
Spesialisdienste by Helpende Hand se eerste gemeenskapsentrum
“Die doel van Ons Sentrum is om materiële, geestelike en kulturele armoede te verlig.”
Die wêreld in foto’s – 17 Januarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Video: Vier verkeersbeamptes oor ‘omkopery’ geskors
“Ek is gedreig, aangerand en die verkeersbeampte het geweier om my rybewys terug te gee of die boete uit te reik.”
Podlitiek: ANC-manifes, Schweizer-protes en Denel-moles
Hierdie week fokus Podlitiek op vier van hierdie nuusgebeure, naamlik die ANC se nuwe 2019-manifes, die Schweizer-Reneke-protes, die Denel-moles en Gillette wat geslaan word vir ’n ses.
Johan Stemmet groet ‘Noot vir noot’
“Ek gaan lekker huil en ek is baie hartseer, maar meer as alles is ek opgewonde oor wat kom.”
Moordverdagte in hospitaal opgespoor
Die polisie het bewyse en inligting van die publiek gebruik om ʼn profiel van die verdagte saam te stel en kon só daarin slaag om hom in die hospitaal op te spoor.
Kwagga word toe ’n Skot
Dit is bevestig: Kwagga van Niekerk gaan inderdaad vir Skotland in die o.20 Sesnasies-reeks speel.