Dit sluit in eiendomme, huise, luukse voertuie, bank- en familietrustrekeninge, huishoudelike items en aandele.
Lees meerAlles vir Vrydag 2 Oktober 2020
Weermag bedank lede vir bydrae tydens afsonderingstyd
Pres. Cyril Ramaphosa het as opperbevelvoerder die weermag by die aanvang van die afsonderingstydperk magtiging gegee om hulp te verleen in die stryd teen Covid-19.
Departement ondersoek verkragtings by twee Gauteng-hospitale
In een van die voorvalle is ʼn 15-jarige seun glo verkrag.
Werkers by Gautrein begin Maandag staak
Numsa sê die Bombela Operating Company, wat die Gautrein bedryf, moet aanspreeklik gehou word vir die ontwrigting wat die staking gaan veroorsaak.
Polisiebeampte vas ná skietdood van tiener
Die beampte het glo verskeie skote deur die deur van die vertrek afgevuur.
Borgtog vir polisielede wat glo roof
Die groep het op ʼn egpaar toegeslaan omdat hulle glo die bepalings van die Rampbestuurswet oortree het.
Gautengse landelike veiligheidsplan ‘misluk’ – VF Plus
Net drie verdagtes is glo in hegtenis geneem.
Tronkstraf vir motorhandelaars wat bedrieg
Die twee het die waarde van voertuie verhoog wanneer die aansoeke om finansiering by die bank ingedien is en het daarna die verskil in hul sakke gesteek.
Binnelandse sake kap terug oor skorsing van amptenaar
Ledwaba word daarvan beskuldig dat sy haar mag misbruik het in die ondersoek na die burgerskap van sekere buitelanders.
ToekomsVenster: Terwyl dit nog vandag is
Moenie uitstel nie. Jy loop die lewe mis. Om Hom te ken is mos die lewe.
2021-skoolkalender bekend gemaak
Die 2021-skooljaar sal van 27 Januarie tot 8 Desember strek.
Onbenutte staatsplase ‘bevestig onteiening sonder vergoeding sal misluk’
Die DA sê deursigtigheid is nodig vir die projek om te slaag – iets wat in hierdie stadium nie die geval is nie.
Verdagte vas ná Bronkhorstspruit-plaasaanval
Waldi is stabiel en Cynthia is reeds uit die hospitaal ontslaan.
Nuuskommentaar: Gewond, maar onoorwonne
Gisteraand is nog ʼn boer vermoor. ʼn Mens kan nie anders as om met ongebreidelde woede op iets so afskuwelik te reageer nie.
Die wêreld in foto’s – 2 Oktober 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Voormalige departementshoof weer in hof vir korrupsie
Die maatskappye moes voer aan boere in droogtegeteisterde gebiede lewer. Tekisani is na bewering vir die kontrak betaal, maar het glo geen voer gelewer nie.
Asbeskontrak: Verdagtes op borgtog vrygelaat
Al sewe beskuldigdes moes hul paspoorte aan die Valke oorhandig en is in die Bloemfonteinse landdroshof op borgtog van tussen R50 000 en R500 000 vrygelaat.
Cecilia Steyn lees voor uit ‘Die vinnigste skoene in die hele wêreld’
Nie net drie nie, maar sewe minute lange pure storiebederf deur Cecilia Steyn. Luister hier wat gebeur wanneer Wouter per ongeluk ʼn paar ‘superhero-tekkies’ aantrek. Dit is geskik vir kinders tussen ses en nege jaar oud.
Die swaeltjie, die volstruis en die kiewiet…
Die Afrikaner is onseker oor hul plek en rol in en buite Suid-Afrika. Laat my toe om ʼn vergelyking te tref tussen ons mense en drie tipes voëls – die swaeltjie, die volstruis en die kiewiet.
Man tronk toe wat polisie se vuurwapens steel
“Die Valke se ondersoek het aan die lig gebring dat die vuurwapens tydens ʼn inbraak op 17 Maart 2017 by die plaaslike polisiestasie gesteel is.”