Die polisie stel nou vas of die verdagtes verbind kan word met ander minibustaxi-verwante voorvalle wat in dié provinsie en in Gauteng aangemeld is.
Lees meerAlles vir Sondag 30 Augustus 2020
Formule Een: Hamilton vryf dit weer in
Lewis Hamilton (Mercedes) verdien baie meer krediet as na wat na sy kant toe kom.
18 vas tydens saamtrek, optog in Kaapstad
Honderde motorfietsryers het Saterdag in die Moederstad saamgetrek teen plaasaanvalle terwyl ʼn ander groep mense teen geslagsgebaseerde geweld betoog het.
Video: Kind op opblaasbootjie uit see gered
Die dogtertjie het nie gepraat nie, maar gehuil toe sy die veerboot sien aankom.
Wes-Kaapse polisiebeampte doodgeskiet
Die polisiebeampte was nie aan diens ten tyde van sy dood nie.
Normandien: Gemeenskap geruk ná plaasmoord
“Hy was ’n absolute gentleman. Dat só ’n man en sy vrou se lewe geneem moet word… ek kan nie vir jou sê hoe ons voel nie.”
Orgaanskenking is die geskenk wat lewens red
Augustusmaand is orgaanskenkingsbewustheidsmaand. Vir almal wat nie geskrik het vir hierdie lang woord met só ’n diep betekenis nie, vertel Tersia Smit (65) haar verhaal van oorlewing danksy ’n 16-jarige sterwende meisie se familie se besluit om haar organe vir siek mense te skenk. Sarie Marais-Nell berig.
Seksuele en fisieke mishandeling: Gestremde vroue uiters kwesbaar
“Ek is bang. Wat as hy my weer kry?” tik Ronel op haar selfoon. Ronel is gestremd en kan nie praat nie.
Vier sterf in Kaapse brande
Die nooddienste is kort ná 04:30 na die eerste toneel ontbied.
O’Brien se reusehou gee sy eie motor ’n knou
“Ten minste het ek nie nodig gehad om die lugversorger koeler te stel op pad na julle nie – ek sal volgende keer verder weg parkeer!” het hy op Twitter geskerts.
Twee sterf in botsing aan Wes-Rand
Een van die voertuie het ná die botsing aan die brand geslaan.
Eldoradopark: Polisiebeamptes dán in hof
Die polisiebeamptes staan tereg op aanklagte van moord, die besit van verbode ammunisie en moontlik dwarsboming van die gereg.
Foto’s: Nog sneeu in Sutherland, op Tafelberg
’n Video van sneeu vanuit ’n kabelkar op ’n koue Tafelberg word sedert Saterdag op sosiale media gedeel.
Kunsdiewe sny kosbare kunswerke uit rame
Die skilderye wat vermis word, sluit in werke deur bekende kunstenaars soos Frans Claerhout, Marie Vermeulen-Breedt en Christiaan Diedericks.
Faf skitter in Sale-sege
Faf de Klerk is dalk ’n buksie agter die skrums, maar hy speel gereeld met die selfvertroue en moed van ’n Dawid teen die veel groter Goliats.
Mans swaar gestraf ná rooftog in Oos-Kaap
R20 000 se kontant en selfone is destyds tydens die rooftog gebuit.
DA lê klag teen Wes-Randse burgemeester
Eskom het vroeër vanjaar aangedui dat die munisipaliteit se kragrekening met R272 214 596 agterstallig is.
Egpaar op KZN-plaas vermoor
Die egpaar het albei skietwonde gehad.
Djokovic marsjeer voort na Ope-titel
“In hierdie stadium van my loopbaan wil ek graag elke geleentheid met albei hande aangryp. Tans speel ek van die beste tennis nóg en met elke oorwinning kry my selfvertroue ’n lekker hupstoot.”
Man van korrektiewe dienste vermoor vrou glo
Die amptenaar het na bewering sy vrou só aangerand dat sy aan haar beserings beswyk het.