“Niks kon egter my geloof knak nie, want dit was al wat ek gehad het.”
Alles vir Sondag 30 Augustus 2020
Amerikaanse gholf: Johnson, Matsuyama kry hul neuse voor
Dit vertel die verhaal van die derde ronde van die BMW-kampioenskap wat op Olympia Fields II in Illinois gespeel word.
Forensiese verslag oor Beitbrug-grensdraad ingedien
Daar is ʼn sterk vermoede dat onomstootlike en duidelike korrupsie en wanbestuur tydens die projek plaasgevind het.
Covid-19-statistieke: Meer as 200 nuwe sterftes
Byna 14 000 Suid-Afrikaners het nou reeds weens die koronavirus gesterf.
Gedagte vir die dag: Gewer sonder gelyke
Jesus het hulle geantwoord: “Laat haar met rus! Waarom maak julle dit vir haar so moeilik? Sy het ’n weldaad aan My gedoen.” (Markus 14:6)