Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand strenger maatreëls vir een spesifieke metro afgekondig.
Lees meerAlles vir Donderdag 3 Desember 2020
Video: Kyk Ramaphosa se toespraak hiér
Pres. Cyril Ramaphosa sal na verwagting om 20:00 Suid-Afrikaners toespreek.
Vier keer lewenslank vir reeksverkragter van Hermanus
Al die verkragtings het tussen Hermanus en Sandbaai plaasgevind. Twee van die slagoffers was minderjarig.
1 dood, verskeie beseer ná N3-vragmotorongeluk
Die bestuurder van die vragmotor het vermoedelik op ’n afdraand beheer oor die vragmotor verloor en in verskeie motors ingeploeg.
SA’ners bestee 52% minder op Swart Vrydag
Die meeste Suid-Afrikaners wat wel winskopies op Swart Vrydag losgeslaan het, het hul kredietkaarte gebruik om daarvoor te betaal.
SA agteros in entstof-kraal
Die inisiatief beoog om die Covid-19-entstof regverdig aan alle lande te verkoop en daarheen te versprei wanneer dit eindelik beskikbaar is.
Ad hoc-komitee oor onteiening se spertyd uitgestel
Die Nasionale Vergadering het Donderdagmiddag eenparig besluit om die mandaat van die komitee te verleng.
ToekomsVenster: Die kortste pad na herlewing
Hoe help jou lewe ander mense om die God van genade te vind?
Feesproduksies in Wes-Kaap die nekslag toegedien
“My hart gaan uit na die Suidoosterfees-span wat onverpoosd werk om die kunstebedryf aan die gang te hou.”
Haatspraak-klag teen Malema oor “Kill the Boer”
AfriForum sê liedere wat geweld teen boere aanhits, word deur die EFF verromantiseer, terwyl plaasmoorde ’n werklikheid in die land is.
Agrizzi weer nie in hof
Agrizzi sterk steeds aan in die waakeenheid van ’n hospitaal.
Dié bestuurslisensies nou selfs langer geldig
Duisende motoriste sit die afgelope paar maande hande in die hare oor die hernuwing van hul bestuurslisensies.
‘Sjokolade-oudit’ los wrang smaak in die mond
“Dit is nog ʼn slag vir 2020,” skryf een sosialemediagebruiker.
Thor gaan as Hulk spiere bult
Nodeloos om te sê, sal hy omtrent daagliks die gimnasium moet besoek indien hy enigsins soos die ster-rofstoeier – wat 2,01 m lank is en 137 kg weeg – wil lyk.
VF Plus kies nuwe provinsiale leierskappe
Die Vryheidsfront Plus verkies tans nuwe provinsiale leiers vir die party op byeenkomste wat as reorganisasievergaderings bekend staan.
#JongStemme: My bottel filosofie
Elke mens is soos ’n leë Consol-bottel wanneer hy/sy gebore word, skryf Esmari Marais, tweedejaarstudent in kommunikasie aan die NWU se Potchefstroom-kampus.
Minagting-saak teen Denel eers later aangehoor
Solidariteit sleep die sukkelende wapenvervaardiger hof toe namens sy lede wie se agterstallige salarisse steeds nie betaal is nie.
Zondo-kommissie: Nóg ʼn dagvaarding vir Zuma
Die kommissie is intussen ook van voorneme om ʼn klag teen Zuma by die polisie in te dien.
Nuuskommentaar: Sentrale beheer sal altyd sneuwel
Indien die regering wel hierdie besluit neem, gaan dit ongelooflike groot vrae oor die afgelope jaar se besluite en inperkings laat.
Ramaphosa spreek land vanaand toe
President Cyril Ramaphosa sal vanaand die land toespreek oor die regering se reaksie op die Covid-19-pandemie.