Video: Kyk Ramaphosa se toespraak hiér

Pres. Cyril Ramaphosa sal na verwagting om 20:00 landsburgers toespreek.

Pres. Ramaphosa sal Suid-Afrikaners na verwagting op hoogte bring van die regering se reaksie op die Covid-19-pandemie.

Die kabinet en die nasionale koronavirusbevelsraad het vroeër die week vergader om die moontlikheid van nuwe beperkings te bespreek ná ʼn skielike styging in Covid-19-infeksies in talle brandpuntgebiede landwyd.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.