Die nadoodse ondersoeke op Heidi Scheepers (35) en haar tweejarige seuntjie, Hugo, is afgehandel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Heidi Scheepers"
Heroldsbaai-tragedie: Pa maak hart oop
“Ons persoonlike finansies is gesond en ons sakeondernemings vaar goed. Ons is nie in enige finansiële moeilikheid nie. Ek het ook nie enige vorm van bedrog gepleeg, affairs gehad of my vrou en kinders geslaan nie.”
Heroldsbaai: Liggaam geëien; soektog gaan voort
ʼn Uitgebreide soektog is Woensdag van stapel gestuur nadat Heidi Scheepers en haar kinders Dinsdag omstreeks 18:00 die laaste keer lewend in Heroldsbaai gesien is.
Heroldsbaai: Liggaam uit water gebring
Dit word in die stadium vermoed dat die liggaam dié van die vermiste Heidi Scheepers is. Daar is egter nog geen formele uitkenning gedoen nie, sê die polisie.
Heroldsbaai: duikers soek steeds na ma, sesjarige dogter
Die soektog na ‘n vermiste ma en dogtertjie duur voort by Heroldsbaai, nadat die liggaam van ʼn seuntjie laat Donderdagmiddag in die see gevind is.
Liggaam van 2-jarige in see by Voëlklip gekry
Die lyk van ʼn tweejarige seuntjie wat vermoedelik dié van die vermiste Hugo Scheepers is, is Donderdagmiddag laat in die see gevind.
Heroldsbaai-soektog: bussie onder water gekry
Pojie het gesê sodra die gety dit toelaat, gaan reddingswerkers die wrak probeer bereik.
Soektog hervat na ma, twee kinders by Heroldsbaai
‘n Stuk motorwrak is wél Dinsdag gevind.
Reusesoektog nadat ma, twee kinders spoorloos by Heroldsbaai verdwyn
Die soektog word tans gefokus waar die drie die laaste keer gesien is.