Ierland het vir Skotland op die Stade de France oorrompel en hulle het saam met Suid-Afrika vir die kwarteindstrydronde gekwalifiseer.
Lees meerAlles vir Saterdag 7 Oktober 2023
WB-toernooi: Engeland luier-luier teen Samoa
Engeland het met 18-17 deurgeskraap nadat hulle rustyd met 8-14 agter was.
Israel skort kragtoevoer na Gaza op
Verskeie lande het intussen Hamas se aanval op Israel veroordeel.
Proteas begin WB-veldtog op ʼn goeie wennoot
“In die geheel was dit ʼn goeie kolfblad, die bal het oor die grenstou geseil en dit was ʼn wedstryd wat vir hope aksie gesorg het,” het Aiden Markram gesê.
Video: Dit wemel op Aardklop se feesterrein
Duisende opgewekte feesgangers het vandeesweek deur die stalletjies van Momentum Beleggings Aardklop se warm en vrolike feesterrein gewandel.
WB-toernooi: Wallis klop Georgië, eindig bo in Groep C
Georgië het Wallis baie harde bene laat kou.
Hollywood: ‘Pitch Perfect’-akteur word pa; verhoging van plastiese chirurgie tydens Hollywood-stakings
In hierdie week se nuus uit Hollywood word Jason Derulo van seksuele teistering aangekla en die “Live Aid”-konsert word ʼn musiekblyspel.
Wen: Lank leef die liefde, meer as 120 Romanza-titels later
Sommiges verslind dit. Ander trek hul neuse daarvoor op. En dan is daar die groep wat dit skelm en stilletjies lees, amper asof dit ʼn sondige plesiertjie is.
Video: Lohatla-brand woed voort
Die Leër het intussen bevestig ses van sy personeellede het gesterf.
Son, see en ’n skip
“Die oomblik dat ek die skip betree, vergeet ek van die buitewêreld. Onmiddellik verander my vrees in ʼn gevoel van opgewondenheid en net daar byt die skipgogga my behoorlik.”
Markram en kie moker manjifieke honderdtalle
Aiden Markram het sopas die vinnigste honderdtal in Wêreldbeker-geskiedenis teen Sri Lanka geslaan.
Eswatini-polisiekommissaris sterf by OR Tambo
Eswatini (Swaziland) se polisiekommissaris het Saterdag by OR Tambo-lughawe in Johannesburg gesterf.
‘Staat van oorlog’ in Israel ná Hamas aanvalle loods
Eerste minister Benjamin Natanyahu het gesê “ons is in ʼn oorlog” en het erge weerwraak beloof ná hy opdrag gegee het vir die grootskaalse mobilisering van Israeliese weermagreserwes.
Bokke bly skerp op die oefenveld
Ofskoon Ierland en Skotland nog vanaand in ʼn belangrike Groep B-wedstryd op die Stade de France moet speel, het die Springbokke die Wêreldbeker-kwarteindstryd in visier.
Vlugte by Kaapstad-lughawe vertraag
Passasiers het Saterdag groot frustrasie by Kaapstad- internasionale lughawe beleef toe vlugte vertraag is.
Uitsterwing tot 40% van amfibieë se lot
“Klimaatsverandering is veral ʼn probleem vir amfibieë – grootliks omdat hulle besonder sensitief is vir veranderinge in hul omgewing.”
Video: Teatermakers by Aardklop vereer
Kunstenaars wat tydens die kunstefees se jaarlikse toekenningsfunksie pryse ingepalm het, sluit onder andere Dawid Minnaar, Sandra Prinsloo en Elzabé Zietsman in.
Flinke Franse verneder Italianers
Selfs in Antoine Dupont se afwesigheid het die Hane agt drieë teen Italië gedruk om as die wenners van Groep A vir die Wêreldbeker-kwarteindstryde te kwalifiseer.
Padongelukfonds: ‘Wetsontwerp mis geleenthede vir modernisering’
Die wetsontwerp dui onder meer aan dat die regte van bestuurders, passasiers en voetgangers om vergoeding te eis vir beserings tydens ’n ongeluk geskrap gaan word. Die wysiging stipuleer dat die fonds ’n aansienlik verminderde bedrag aan eisers sal uitbetaal.
Stokkie gesteek voor diplomate se aksynsvrye drank, sigarette
Dié uitspraak verhoed diplomate om tabak en alkohol aksynsvry aan te koop en dit dan teen ʼn wins te verkoop.