Opgewekte Afrikaanse musiek gaan weerklink van die dek en die sitkamer tot die restaurante en teater van die skip. Kom baljaar boonop op die wit seesand van die Portugese Eiland saam met Maroela Media op die Super Sokkie-bootreis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Super Sokkie-bootreis"
En die kunstenaars wat op die Super Sokkie-bootreis gaan, is …
“Ek is dankbaar vir almal wat vir my gestem het, want ek het amper nie gedink ek staan ‘n kans nie.”
Ontsnap die buitewêreld op Super Sokkie-bootreis
“Ons het geswem, geëet en behoorlik gekuier saam met ou vriende én nuwe vriende wat op die skip gemaak is. Dit was absoluut ʼn driedagfees.”
Son, see en ’n skip
“Die oomblik dat ek die skip betree, vergeet ek van die buitewêreld. Onmiddellik verander my vrees in ʼn gevoel van opgewondenheid en net daar byt die skipgogga my behoorlik.”
Luister: Kom vaar saam met Maroela Media op dié boot
Verlig die koue en kom saam met Maroela Media op die Super Sokkie-bootvaart. Jy kan ook sê watter jong opkomende kunstenaars saam met ons moet gaan vaar. Vergeet vir ʼn oomblik van die koue en gaan bespreek sommer nou jou plek.
“Maak die jol vol” met Super Sokkie-bootreis en grootste kunstenaars nóg
Maroela Media gaan ook sorg vir heerlike pret op die dek.