Die Franse owerhede het reeds onder skoot gekom by die Wêreldbeker-rugbytoernooi nadat sommige ondersteuners probleme ondervind het om by stadions in te kom.
Lees meerAlles vir Maandag 11 September 2023
‘Mkhwebane het publiek in die steek gelaat’
“Vir die afgelope sewe jaar het ons vasgehou aan ons oortuiging dat sy nie ʼn geskikte kandidaat is om die amp van Openbare Beskermer te beklee nie. Vandag is ons teenkanting teen haar aanstelling uiteindelik geregverdig.”
Fase 5-beurtkrag is terug!
Fase 4-beurtkrag sal van Dinsdag om 05:00 van krag wees tot verdere kennisgewing.
Onwettige skole in Gauteng moet sluit, vra DA
Die DA het klagtes ontvang oor 13 skole wat glo onwettig in Bloubosrand in die noordweste van Johannesburg bedryf word.
Mkhwebane kry die trekpas as OB
Altesaam 318 stemme is vir haar ontheffing en 43 daarteen ingevorder, wat die vereiste tweederdemeerderheid behaal het.
Munisipaliteit skop vas teen verskuiwing van erfskatte by landboumuseum
“Diegene in die gemeenskap wat die museum beskadig en voorwerpe steel, besef nie dat die museum [en voorwerpe] aan hulle ook behoort nie. Hulle moet daarvan bewus gemaak word.”
Medici hewig gekant teen NGV
Die teenkanting is so hewig dat talle gesondheidswerkers eerder landuit sal gaan as om in ʼn land te werk waar die NGV deur die huidige regering in werking gestel word.
Jong man sterf ná hou buite kuierplek
“Hy was nie self deel van die bakleiery nie; ek dink hy wou die seun wat geslaan word, wegkry van die bakleiery af. Soos ek verstaan, het Celvin die seun geroep en gesê hy moet saam met hulle ry.”
Kyk: ‘Bokke kan nou asemhaal’
Arnold Geerdts beantwoord jou rugbyvrae, lewer ‘n terugblik oor die afgelope naweek se wedstryde en sê wat hy dink ons van die komende naweek kan verwag.
Zuma se appèl oor private vervolging geweier
Regter Gregory Kruger het Maandag in sy uitspraak gesê daar is geen meriete in enige van Zuma se betoë nie.
ToekomsVenster: God praat steeds met jou
Die positiewe in die aangehaalde teks is die feit dat God praat en nog nie opgehou het met praat nie.
Minke maak weer skoonskip in swembad
“Minke hou tans die 50 m- en 100 m-wêreldrekord vir vryslag in ʼn 50 m-swembad en het in albei items ʼn goue medalje verower – en sommer lekker ver gewen,” vertel haar pa in sy noppies.
Magudumana moet agter tralies bly
Nandipha Magudumana het in haar borgtogaansoek aangedui dat sy van plan is om by ʼn vriendin in Sandton tuis te gaan indien sy op borgtog vrygelaat word.
GR-beker: Dit blyk jy kan ʼn ou hond nuwe trieks leer
Brendon Staniforth, Maroela Media se motorjoernalis, kyk terug op sy GR-beker-seisoen wat reeds vir hom ʼn podiumplek opgelewer het, maar ook met teleurstellings gepaardgegaan het.
Kamera, ligte én aksie in Wêreldbeker
Arnold Geerdts lug sy mening oor Nieu-Seeland se nederlaag, Rassie Erasmus se jongste truuk en die gevolg van Eben Etzebeth se skouerbesering.
LP’s stem vanmiddag oor geskorste OB
Parlementslede besluit Maandagmiddag oor die lot van die geskorste Openbare Beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane. LP’s sal omstreeks 14:00 in die Kaapstadse stadsaal (waar die…
Etzebeth se besering hou hom dalk dae langs kantlyn
Etzebeth het Sondag in die 26ste minuut van die Springbokke se sege van 18-3 oor Skotland in Marseille die veld verlaat.
Laer geiser-temperatuur kan beurtkrag verminder – studie
Sou elke geiser in die land se temperatuur met 10 °C verlaag word, kan dit die las op Eskom met sowat 942 000 kWh per uur verminder.
Van Rhyn is nuwe US-raadslid
Dr. Louise van Rhyn is verkies om die konvokasie op die universiteitsraad te verteenwoordig, nadat adv. Jan Heunis SC bedank het na ʼn mosie van wantroue teen hom.
Eetgewoontes lei tot tekort aan lakseermiddels in VSA
“Dit is mal om te dink dat ons gesamentlike stoelgangprobleme só erg geword het dat ons letterlik ʼn tekort het aan lakseermiddels.”