Ina Opperman het gaan hoor wat ʼn kenner sê oor wat alles in jou testament moet wees en hoe jy kan seker maak dat dit geldig is.
Alles vir Maandag 11 September 2023
24 Grand Slams – Novak is die tenniskoning!
“Novak Djokovic is gebore om te wen en ʼn tennismeester. Wat sporttalent betref, is daar nie veel mense soos hy in die wêreld nie.”
Meer as R26 miljard reeds op NGV bestee
“Die staat wil met die NGV soos parasiete teer op die private gesondheidsorgstelsel aangesien sy eie infrastruktuur tans in ʼn algehele staat van verval verkeer.”
Dodetal van Marokko-aardbewing styg steeds
Reddingswerkers is in ’n wedloop teen tyd gewikkel om nog oorlewendes uit die puin van Vrydag se aardbewing in Marokko te probeer red.
Groot kommer oor talle Gauteng-skoliere wat eie lewens neem
Volgens die Gautengse departement van onderwys was die jongste geval ’n 11-jarige gr. 5-meisie aan Anzac Primary School in Brakpan wat Vrydag haar eie lewe geneem het.
ANC na hoogste hof oor kaderontplooiingsrekords
Die ANC het “in volskaalse paniek verval terwyl hy probeer om die onvermydelike vrystelling van sy kaderontplooiingsgeheime” te vertraag.
Gedagte vir die dag: Jona se gebed
“Uit my benoudheid het ek die Here aangeroep, en Hy het my verhoor” (Jona 2:2).