“Ons het vertroue dat prof. Mokoena sy werk met ywer en ʼn absolute sin vir geregtigheid sal uitvoer, onpartydig en sonder vooroordeel teenoor enigeen.”
Lees meerAlles vir Vrydag 2 Junie 2023
SA span gaan weer brande blus in Kanada
Dit is die vyfde keer dat ʼn Working on Fire-span na Kanada ontplooi word.
Saldanha sê weer ‘nee dankie’ vir Karpower
“Ons is almal desperaat vir bietjie elektrisiteit, maar ons kan nie net agteroorsit en ons regering toelaat om die land in enige ooreenkoms te wikkel wat elektrisiteit onbekostigbaar kan maak nie.”
Transnet ondersoek korrupsie by Richardsbaai-hawe
Volgens gerugte betaal sekere steenkoolvragmotorbestuurders sodat hulle nie in lang rye hoef te staan en wag nie.
SA systap dilemma oor Poetin-inhegtenisneming
Suid-Afrika het Vrydag gepoog om die aandag te verskuif van sy standpunt oor die Oekraïne-konflik tydens ʼn Brics-vergadering.
ToekomsVenster: Christus het ons werklik vrygemaak
Die hoogste prys is reeds betaal. Ons kan nou leef in die volle sin van die woord.
NVG versterk kapasiteit om korrupsie-, staatskapingsake te vervolg
“Dit sal verseker dat die NVG in staat is om alle aspekte van hierdie komplekse sake op ʼn volhoubare en gekoördineerde wyse met die beste beskikbare hulpbronne te hanteer.”
Ma vas vir moord op twee kinders
Die kinders het siek geword nadat hulle hul ma se kos geëet het.
Lêers vol bewyse teen vermeende Rwandese volksmoordenaar
Daar word nou gewag op ʼn volledige klagstaat.
Lauren Dickason voer ‘ontoerekeningsvatbaarheid’ aan as verweer
Die Suid-Afrikaanse ma wat teregstaan op aanklag van die moord op haar drie jong dogtertjies, gaan volgende maand ontoerekeningsvatbaarheid as verweer in die hof aanvoer….
Elma Postma en Chris Chameleon herenig vir riller
Op soek na kykgenot vir hierdie Vrydagaand? Oorweeg die sterbelaaide dramatiese riller, “Horisonne”, wat nou op Showmax te sien is.
Twee dood, ses gewond in taverne-skietery
ʼn Groot groep verdagtes het glo lukraak op mense losgebrand.
Video: Boks help om weggooi-babas te red
Met dié boks hoop die Prozesky-egpaar om minstens ʼn paar van die sowat 3 000 babas wat jaarliks weggegooi word, te red.
Jong Bokke gekies vir Wêreldkampioenskap op tuisveld
“Ons het ʼn wonderlike kans om voor ons familie en vriende in bekende toestande te speel en ons wil die beste van die geleentheid gebruikmaak.”
Hierdie lesers gaan kyk Jo Black in Nederland
Baie geluk aan Charlotte Barnard en Sunelle Pieters wat dié vertoning gaan beleef.
Kat oorleef val van sesde verdieping
“Dit is moeilik om na katte om te sien en alles was net ʼn ongeluk. Die kat se eienaar het haar les geleer en probeer om die kat te help om gewig te verloor.”
Nege sterf in Senegal-protes
Ousmane Sonko se vonnis kan sy kans om volgende jaar aan die presidentsverkiesing deel te neem heeltemal in die wiele ry.
Freddy Mercury se handgeskrewe konseplirieke opgeveil
Dit is duidelik uit dié bladsye waarop daar in swart en blou ink en potlood op papier van die nou ontbinde British Midland Airways geskryf is dat Mercury aanvanklik beplan het om die treffer “Bohemian Rhapsody” aanvanklik “Mongolian Rhapsody” te noem.
Brics-beraad sál in SA gehou word
Die minister van buitelandse sake het bevestig dat die Russiese president, Wladimir Poetin, inderdaad na die beraad genooi is, en dat die regering na “regsopsies kyk”.
Reserwebank trap rem; regering sê, ‘gee vet’
“Verwag selfs meer politieke druk op die bank; dreigemente om dit te nasionaliseer of om sy mandaat te verander,” sê Dawie Roodt.