Die Suid-Afrikaanse Gilde van Motorjoernaliste wys al byna 40 jaar lank sy motor van die jaar aan. Kyk hier wie was die mededingers en wie het eindelik met die kroon weggestap.
Alles vir Vrydag 2 Junie 2023
Klei kan spat op Roland-Garros
Novak Djokovic, Stefanos Tsitsipas en Carlos Alcaraz speel vandag teen gevaarlike teenstanders in die derde ronde van die Franse Ope.
Godly Revolution, die beste manier om Jeugdag te vier!
Die byeenkoms bied topklas skoon, opbouende vermaak, deelname aan lof- en aanbiddingsbelewenisse en lewensveranderende boodskappe.
Gedig: Klossies, jul bewe en bibber
“Moet julle so teen die westewind koes? Sal hy vir julle die blou en die goud, alles verwoes?” skryf C Louis Leipoldt in sy gedig, “Klossies, jul bewe en bibber”.
Resep-video: Spekpasta
‘n Warm pastagereg is altyd heerlik vir aandete, veral ná ʼn yskoue wintersdag.
Lesersbrief: Waarom skeep ons lees stééds af?
Om vir hierdie kinders te propageer dat geleerdheid (en hierby lees, natuurlik), hulle uit hulle armoede sal kry, is geen geloofwaardige argument nie.
Fliekresensie: Jongste Disney-meerminfliek kort vonk, charisma
Die tekenprent het egter meer lewe en emosie in 10 minute gehad, as die hele nuwe “The Little Mermaid”.
Luister: Wat is die Enneagram en hoe kan dit jou help om jouself beter te verstaan?
“Meer as wat die Enneagram tipeer, wys dit diep persoonlikheidsmotiverings.” In die eerste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor die Enneagram, vind ons uit wat presies die Enneagram is.
Nog ʼn internasionale veertjie in Pretty Yende se hoed
“Dit bied die geleentheid om saam aan ʼn beter, gesonder toekoms te help bou.”
Podlitiek: DA wil Poetin arresteer; kan iets nog oorlog in Soedan keer?
Met die komende Brics-kongres in Suid-Afrika wil die DA vir Wladimir Poetin, president van Rusland, in hegtenis neem – wat dink die paneel hiervan?
Musiekvideo: Valiant Swart vat weer langpad met nuwe musiek
“Ek hou van beweeg. Dit is vir my lekker en dit inspireer my. Ek kan net nie in ʼn alledaagse roetine leef nie.”
Rooikruis-kinderhospitaal: 183 mishandelde kinders in eerste 5 maande
“Die groot aantal mishandelde kinders wat hier by ons is, maak ’n mens opnuut bewus van hoe belangrik kinderbeskermingsdienste in ons gemeenskappe is.”
“Maak die jol vol” met Super Sokkie-bootreis en grootste kunstenaars nóg
Maroela Media gaan ook sorg vir heerlike pret op die dek.
Maak jou eie aalwyn-en-kaneel-klei
Met net drie eenvoudige bestanddele kan jy en jou kinders julle eie speelklei met aalwynsap maak.
Rustenburg-inwoners al 9 dae sonder water
Inwoners is gefrustreerd omdat hulle nou al ’n tweede naweek moet binnegaan sonder enige vooruitsigte van water. Naas die feit dat dit onhigiënies is, ly van die inwoners se gesondheid daaronder.
Departement stem in om landboumeesterplan te hersien
’n Weg is tussen die regering en verskeie landbou-organisasies ondersoek om versoening tussen die staat se meesterplan en ʼn alternatiewe meesterplan te bewerkstellig.
Madeleine McCann: Items by reservoir gevind, ontleed
“Dit sal in die komende dae en weke ontleed word. Dit is nog nie moontlik om te sê of enige van die items wel met die Madeleine McCann-saak verband hou nie.”
Chris Chameleon: Die uitkontraktering van emosionele skuld
ʼn Meer bekende voorbeeld is waar ouers vanweë hul professionele spesialisasie die emosionele skuld, voortspruitend uit ʼn gebrek aan teenwoordigheid in hulle kinders se lewens, uitkontrakteer aan vermaaklikheidsdienste en versorgers.
Bela-wetsontwerp: ‘Weg met Afrikaanse skole’
Die politieke wil ontbreek egter en die gevolg daarvan is ʼn jaarlikse vermindering in die aantal bestaande skole, verdere agteruitgang van geboue en ander infrastruktuur, en ʼn afname in die gehalte-onderrig wat gelewer word.
Gedagte vir die dag: Gemeenskap met God
Wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom ook liefhê en My aan hom openbaar. (Johannes 14:21)