“Krugerdag gaan nie daaroor om Kruger as mens te vereer nie, maar om die ideale waarvoor Kruger geleef en gesterf het, te herdenk.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 10 Oktober 2023
Wes-Kaap besorg oor hofmoniteringseenheid se statistieke
“Dit is duidelik dat daar bloot nie genoeg polisiebeamptes in die Wes-Kaap ontplooi is om ʼn betekenisvolle impak te maak op misdaadvlakke nie.”
Getal huishoudings verdubbel in SA
Statistieke Suid-Afrika het Dinsdag die eerste deel van die uitslag van die 2022-sensus aan pres. Cyril Ramaphosa oorhandig.
MRK versoek om namens Weskus-plaasinwoners in te gryp
Kaapse Forum het inligting ontvang dat die nuwe eienaar van ‘n plaas net buite Yzerfontein, glo dié mense van die plaas probeer wegdryf.
Renosterstropers steel ook toringbattery
Die drie is Maandagaand omstreeks 22:00 deur die Volksrust-polisie in Mpumalanga onderskep.
ToekomsVenster: Hy weet beter
God is steeds in beheer. Die sekuriteit wat Hy gee is meer as wat die teenswoordige ons kan bied.
Reeksverkragter 85 jaar tronkstraf opgelê
“Hy het niksvermoedende vroue op pad na Tzaneen, wat nie die gebied goed geken het nie, geteiken. Hy het vir hulle hulp aangebied en na afgeleë gebiede gelok.”
Gevolge van Israel-Palestina-oorlog ‘wêreldwyd gevoel’
“Wêreldwye gevolge van die aanval, soos verhoogde ru-oliepryse en druk op olieproduksie, sal Suid-Afrika se ekonomie verder knou.”
27 jaar, duisende diere later: Dierekliniek vier fees
Dit is die enigste dierekliniek en -skuiling in die omgewing en sy voortbestaan staan sentraal tot die welstand van die diere.
SA appelleer teen verbod op vlag, volkslied
Indien die appèl slaag is, sal dit die uitwerking van Wada se besluit afweer, wat die Springbokke en die Suid-Afrikaanse nasie groot verleentheid sal spaar.
Ontsnap die buitewêreld op Super Sokkie-bootreis
“Ons het geswem, geëet en behoorlik gekuier saam met ou vriende én nuwe vriende wat op die skip gemaak is. Dit was absoluut ʼn driedagfees.”
Gordhan laaste spyker in sukkelende SBO’s se doodskis – DA
“[Pravin] Gordhan het ʼn verleentheid geword, nie net vir die welstand van SBO’s nie, maar ook vir die ekonomie, daarom moet hy afgedank word.”
Bring jou Hilux en vier saam fees by Sondela
Toyota Hilux-eienaars kan hulle die naweek van 13 tot 15 Oktober gereedmaak vir ʼn heerlike familiefees soos min by Sondela.
Voorgestelde waterregulasies teruggetrek
Content hosted by iono.fm Die departement van water en sanitasie het Maandag aangekondig dat hy die voorgestelde nuwe regulasies rakende watergebruik vir ontspanningsdoeleindes en gepaardgaande…
Luister: Liefde vir musiek lei die Piesangskille van Potchefstroom
“Dit is regtig nie so moeilik om ʼn musiekgroep te begin nie. Al wat jy nodig het, is ʼn gebroke hart en ʼn ‘random’ ou van Knysna wat kitaar kan speel.”
Moenie helende krag van troeteldiere onderskat
“Daar is bewyse dat troeteldiere kan help om angs, stres en depressie te verminder sowel as om hul eienaar se selfbeeld te verhoog.”
Habana: Van o. 14G-span tot Wêreldrugby se heldesaal
Die Springbok-blits Bryan Habana sal op 29 Oktober saam met ander sterre soos Dan Carter en Thierry Dusautoir deel word van Wêreldrugby se heldesaal.
Sitruskwekers glo beter dae wag op Transnet
ʼn Nasionale logistieke krisiskomitee (NLCC) is gestig wat ook die presidensie betrek het om te verseker dat hierdie noodsaaklike hervormings geïmplementeer word.
Toyota sinoniem met dié 4×4-kompetisie
Toyota is al meer as 30 jaar die naamborg van die jaarlikse Rust de Winter 4×4 Jamboree – ʼn gesinsdag waar deelnemers met die taaiste 4×4’s opdaag en kompeteer om met die louere weg te stap.
Kinders met spesiale behoeftes skitter in danskompetisie
“Jy dink hierdie kinders kan dit nie regkry nie, en dat hulle nie in staat is om so iets enduit te doen nie, maar dit is allermins die waarheid.”