Suid-Afrikaners het gou humoristies reageer oor eiertekorte in groot dele van die land.
Alles vir Saterdag 7 Oktober 2023
Eierkrisis: Kleinhandelaars staan bont
Van die planne wat kleinhandelaars maak om die tekort aan eiers te hanteer, is om die hoeveelheid eiers wat ʼn klant kan koop, te beperk.
Waterbeperkings vir Kouga, Groendal opgehef
Die waterbeperkings op die Kouga/Loerie-substelsel en Groendal-substelsel is opgehef danksy verbeterde damvlakke.
Vroue-krieket: Reën het laaste sê
Die eerste T20-wedstryd wat op Buffalopark gespeel moes word, afgelas is sonder dat ʼn bal afgestuur is.
ACDP sluit ook by Veelpartyhandves aan
Kenneth Meshoe, president van die ACDP, sal ook by leiers van ander politieke partye aansluit op ʼn studiereis na Duitsland om inligting te bekom oor die vestiging van suksesvolle koalisies.
Kaapse storm: Staproetes bly gesluit
Die staproetes na Crystal Pools en in die Steenbrasrivierkloof bly vir dié seisoen gesluit weens grootskaalse skade wat tydens ʼn storm oor die langnaweek verlede maand aangerig is.
Ekurhuleni verloor meer as R1,5 miljard aan kraginkomste
Die Ekurhuleni-metro het in die 2022/2023-finansiële jaar meer as R1,5 miljard aan kraginkomste verloor weens beurtkrag, onwettige kragverbindings, knoeiery aan kragdrade en die maklike toegang tot kragmeters.
Nuwe regulasies moet geblikte leeubedryf takel
Na raming word duisende leeus in meer as 200 fasiliteite reg oor Suid-Afrika aangehou om mee te teel, of vir kommersiële doeleindes te misbruik.
Gholf: Partytjie se voet vir Fitzpatrick
Die toernooi word op drie Skotse bane, Kingsbarn, Carnoustie en St. Andrews, gespeel met Sondag se laaste ronde wat op St. Andrews afgesluit word.
Vyf sterf in brand by weermagbasis
ʼn Brand in die Noord-Kaap het na die Lohatla-weermagbasis versprei en die lewens van vyf mense geëis.
Hofsake oor ‘entstof-beserings’ hoop op
Van die eisers met wie Maroela Media gepraat het, is deur hul werkgewers gedwing om die Covid-19-entstof te kry, al het hulle aan gesondheidstoestande gely.
Gedagte vir die dag: Doen jou deel
“Here, dis wonderlik om hier te wees! As U wil, sal ek hier drie skuilings oprig: vir U een, vir Moses een en een vir Elia” (Matthéüs 17:4).