Gebrek aan eiers, geen gebrek aan grappies

Kleinhandelaars staan bont om midde die huidige tekort aan eiers, steeds aan hul klante se vraag na dié gewilde en goedkoop bron van proteïene te voldoen. Maroela Media het vroeër berig dit sluit in ʼn beperking op die hoeveelheid eiers wat klante mag koop.

Weens die nuwe H7-voëlgriepstam wat in Gauteng en omliggende provinsies amok saai, word staatsveeartse verplig om lêhenne in groot getalle van kant te maak, wat daartoe lei dat ʼn skaarste aan eiers landswyd ontstaan het.

Suid-Afrikaners het gou humoristies reageer oor eiertekorte in groot dele van die land. Hier is ʼn paar van die grappige foto’s wat op sosiale media gedeel word:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.