Dit is Sydney in Australië se eerste noodlottige haaiaanval sedert 1963.
Lees meerAlles vir Woensdag 16 Februarie 2022
‘Daar is nie plaasmoorde, daar is net moord’ – Malema
Julius Malema sê hy sal nie die sing van die “Skiet die boer”-lied in Senekal in 2020 veroordeel nie.
Brandweer maak weer draai by parlement
Ingenieurs het die Stad Kaapstad se brand-en-reddingsdienste Woensdag gedurende ’n inspeksie na die parlementêre kompleks ontbied.
Hoërskool Jan Viljoen: Lesufi en ouers môre byeen
Gemoedere by die skool het begin vandeesweek hoog geloop ná ʼn beweerde rassevoorval tussen leerders.
Inflasiekoers daal effe
Die daling is hoofsaaklik weens laer brandstofpryse hoewel die prys van kos aan’t styg is.
ToekomsVenster: Om bevry te word
Die Seun wil jou bevry.
‘Julle het die verkeerde ou’ – Malema
Julius Malema sê hy sing nie self die “Skiet die boer”-lied nie, maar is nie gekant daarteen dat sy ondersteuners dié lied sing nie.
Skryfwerk vir kompetisie ingewag
Hierdie kompetisie wil poësie en kortverhaalkuns van gehalte in Afrikaans bevorder.
Oorwinning teen SEB-wet
“Dit was ʼn absolute uitsluiting wat beteken het as jy nie aan SEB voldoen nie, mag jy nie eens tender nie. Nou is ons terug op die vlak waar almal mag deelneem.”
Vol program vir 2022 se Suidoosterfees
“Ons hoop om vanjaar weer op ʼn groter skaal fees te vier en nooi ieder en elk om dit saam met ons te kom doen.”
Taalregte van álle minderheidstale slegs op papier erken
Ás Afrikaans dan uiteindelik aan die kortste end moet trek, laat dit dan, soos my oom altyd gesê het, “nie sonder ’n helse faait” wees nie.
VW kikker sy gewilde Polo op
Die Polo spog nou met ʼn paar visuele opknappings, nuwe intelligente stelsels, ligte en bekleedsel.
Ál meer teenkanting oor wysigings aan Skolewet
“In wese sal ʼn gelaaide wapen aan hierdie ministers gegee word om die langdurige oorlog teen moedertaalonderrig af te handel.”
Lang herstelpad wag op fietser wat trefslag oorleef
Jéan du Preez (60) het Woensdag ʼn veloorplantingsoperasie ondergaan.
Hoe vaar Proteas op wêreldranglys?
Dean Elgar en Kagiso Rabada is (ranglysgewys) Suid-Afrika se voorste toetskrieketspelers.
Benoni-pa skuldig aan honderde aanklagte van verkragting
Die misdrywe het in die gesin se huis plaasgevind wanneer die ma van die kinders by die werk was.
‘Skiet die boer’-hofstryd: Wit mense in SA blote ‘besoekers’
Die uitgesproke leier van die EFF het Woensdag begin getuig in die saak oor die omstrede “Skiet die boer”-struggle-lied.
Cele, Sitole het albei ‘bloed aan hul hande’
Kenners sê terwyl die bittere twis tussen Bheki Cele en genl. Khehla Sitole voortwoed, kan misdaad nie doeltreffend bestry word nie.
Luister: Janie Bay op fees ná verhoogdroogte
“Daar is ook vanjaar weer ʼn hele klomp vertonings bevestig, wat skoon vreemd voel ná die stilte van die twee jaar wat ons gehad het weens die pandemie. Ek is baie opgewonde daaroor.”
Dit is tyd dat Markram vlamvat
Aiden Markram kon in drie toetse teen Indië net 76 lopies aanteken, terwyl hy in sy laaste 19 toetse ’n eina-kolfgemiddeld van 26,47 handhaaf.