ANC-parlementslede gaan teen die aanvaarding van die artikel 89-paneel van ondersoek na gebeure op Phala Phala se verdoemende verslag stem.
Lees meerAlles vir Maandag 5 Desember 2022
Ramaphosa nader hoogste hof
Die president voer in sy hofstukke aan dat die artikel 89-paneel “sy mandaat misverstaan” het.
Laerskoolkind verdrink tydens uitstappie
Die leerders het ná middagete hul swemklere gaan aantrek om in die oord se swembaddens te baljaar. Die seun is later bewusteloos in die water gevind.
Bulle spoor Sbu Nkosi op
Die jong vleuel is Maandag eindelik opgespoor nadat hy weke lank vermis was.
Regstreekse gesprek: Die presidensiële penarie
Regstreekse gesprek: Wat is die ANC se pad vorentoe? Hoe beïnvloed dit interne faksievuisgevegte in die aanloop tot hul leiersverkiesing? Hoe ver gaan die skokgolwe van dié sage in die politiek uitkring? Maroela Media gesels met dr. Theuns Eloff, prof. Andre Duvenhage en dr. Pieter Mulder.
Haglike toestande by Oos-Kaapse hospitale wek groot kommer
“Die toestande wat die pasiënte moet verduur, is onmenslik.”
Trefferstories vir jou Kersfees-wenslys
Speurverhale uit die pen van Rudie van Rensburg en Irma Venter, en romans deur Sophia Kapp en Hans du Plessis is van die leesstof wat boekwurms in 2022 geboei het.
Paul Cluver wen WWF-toekenning
Cluver word as ʼn pionier beskou en het oor meer as vyf dekades se werk baie belangrike en nuutskeppende rolle vervul.
Polisiesersant skiet terug toe rowers toeslaan
“Die sersant het ’n harde slag gehoor en wakker geword. Dit is toe dat hy drie onbekende mans in hul slaapkamer sien staan.”
ToekomsVenster: ’n Mooi storie
Na alles, is God steeds op die troon. Hy het nie en sal ook nooit handdoek ingooi nie. Hy is bo dit alles verhewe.
Tshwane spog met talle nuwe voertuie in vloot
Dit sal die stad R220 miljoen minder uitwerk om self die voertuie aan te koop as te huur.
Nog ’n Intercape-busbestuurder geskiet
Die bus was op pad na ’n bushalte om passasiers op te laai, toe dit onder skoot kom.
Video: Breë bors van trots toe The Palace 30 jaar vier
“Toe hulle vanoggend daardie verjaarsdagkoek hier instoot, het dit gevoel asof ons my eie verjaarsdag vier.”
Vakbond eis ommekeer oor Walus se parool
Janusz Walus se vrylating is gekelder toe ʼn medegevangene hom verlede week met ʼn skerp voorwerp in die tronk gesteek het en daar is steeds geen aanduiding van wanneer hy nou, soos deur die hof beveel, op parool vrygelaat gaan word nie.
Gemoedere loop hoog oor pitbulls in Bloem
Diereregte-aktiviste voer aan die DBV in Bloemfontein het talle honde sonder hul eienaars se wete van kant gemaak. Die DBV sê egter dat hy nie om verskoning sal vra omdat hy sy werk doen nie.
Karlien, spanmaat seëvier in Seychelle-uitdaging
Die sangeres het in ʼn emosionele plasing op sosiale media geskryf dit was ʼn tawwe uitdaging om weer aan die kompetisie deel te neem en dat sy nie verwag het om te wen nie.
‘Stryd teen korrupsie kry al hoe meer momentum’ – Ramaphosa
Die nuusbrief oor die jongste oorwinnings teen korrupsie in die land kom te midde van die president se eie stryd vir sy politieke toekoms nadat hy homself “moontlik” skuldig gemaak het aan ernstige oortredings van onder meer die Grondwet en teenkorrupsiewetgewing.
Reën, donderweer op pad
Volgens die weerdiens is daar in hierdie gebiede ook die moontlikheid van hael en sterk wind.
Speaker sê nee vir geheime stemming oor Ramaphosa
Die ATM was nie die enigste party ten gunste van ’n geheime stemming nie – ActionSA en die EFF het óók gevra dat stemme Dinsdag in die geheim uitgebring mag word.
Kameras oral in huis, ja of nee?
Om aldag in jou eie huis verfilm te word, is nie almal se idee van normaal nie.