Omskep jou doodgewone Steri Stumpie-melkskommel in ’n heerlike sjokolademousse.
Alles vir Maandag 5 Desember 2022
Die onderwysdepartement se agenda van genderinsluiting
Die slotsom is dat die departement ʼn eensydig, ideologies gelaaide proses, volg om ʼn spesifieke interpretasie van die Grondwet as rigtingwyser te gebruik.
14 liggame uit Jukskeirivier gehaal
Minstens 15 kerkgangers is Saterdagaand tydens ʼn doopbyeenkoms deur die Jukskeirivier meegesleur.
Honderde ongelisensieerde vuurwapens in Gauteng gevind
Sommige verdagtes wat in hegtenis geneem is, is vermoedelik ook by bendegeweld en moord betrokke.
Verbruikersake: Op krediet gekoop maar nooit afgelewer nie – hoe nou gemaak?
Betaal vir iets wat jy nog nie het nie? Wat is jou regte? Ina Opperman verduidelik.
Halfmiljoen rand se dwelms by informele pakhuis gevind
ʼn Verdagte is op heterdaad betrap waar hy besig was om die dwelms te verpak.
Kyk net die potensiaal van patats
Patats is nie net laag in vet en hoog in vesel nie, maar gelaai met gesondheidsvoordele wat ʼn mens nie elke dag uitgrawe nie.
Cope gooi gewig in agter Ramaphosa
“Ons sal nie mislei word deur skurke wat Ramaphosa wil verwyder nie.”
Gedagte vir die dag: Hart-oopmaak-tyd
Ons is geduldig en ons straal vriendelikheid uit. Die krag van die Heilige Gees is ook deur ons werksaam. Ons het ander mense regtig lief, sonder dat ons enigiets in ruil van hulle terugverwag. (2 Korintiërs 6:6)