Twee jong kinders en ʼn kleuterdogtertjie is onder die slagoffers wie se liggame reeds uit die rivier gehaal is.
Alles vir Maandag 5 Desember 2022
Liggaam gevind van vrou wat tender sou indien
Hengelaars het ʼn liggaam van ʼn vrou in die Sandrivier naby Allemanskraal by Winburg opgemerk.
Phala Phala: Geheime stemming gevra
Die DA het intussen vanoggend sy beplande mosie ingedien om te vra vir die ontbinding van die Nasionale Vergadering.
Honde help vermeende perlemoenstropers uitsnuffel
“Hierdie suksesse is deel van die rede waarom ons, as die Wes-Kaapse regering, voortgaan om in die honde-eenheid te belê.”
Dié bont outjies is SA se voël van die jaar
Dié kleurvolle voëlspesie bekoor voëlkykers van oor die wêreld en ondanks die feit dat dit ’n bedreigde spesie is, simboliseer die voëls hoop en veerkragtigheid.
Man sterf na pitbulls hom by taverne pak
“Die gemeenskap moenie reg in eie hande neem en pitbulls as gevolg van hierdie aanval seermaak nie.”
#JongStemme: Doornbult-konsentrasiekamp praat
Honderde is begrawe. Selfs drie bo-op mekaar in een gat. Die dooie moeders en kinders is nie opgeskryf nie, want hulle name was nie belangrik nie.
Woord: rammetjie-uitnek
“Op sy dag was hy seker ook maar rammetjie-uitnek by die vroumense.” Taaltoffie ondersoek die woord “rammetjie-uitnek”.
Veels geluk, liewe SMS!
Die heel eerste SMS was ’n toetsboodskap deur ’n Britse ingenieur en het heel gepas gelui: ‘Geseënde Kersfees’.
Landelike veiligheidsplan ‘broodnodig’ dié feestyd
Boere is desperaat dat die voorgestelde nasionale landelike veiligheidstrategie geïmplementeer word om dié kwesbare gemeenskap, wat toenemend onder aanvalle gebuk gaan, hierdie feestyd te beskerm.
Grenshoue rol van Aiden se kolf
Aiden Markram is tans die voorste lopiemaker in die plaaslike eendagkrieketreeks en hy slaan sy lopies teen ʼn gemiddeld van 84,50.
Boek: ‘Ligloop op jou lewenspad’ – Cas Vos
Die 366 dagstukke sal jou lei om lig te loop op jou lewenspad.
Sepiegids: Geldsake gee kopsere in ‘Diepe waters’
In ‘Binnelanders’ het Karen en Nicolette ’n behoorlike uitval en in ‘Suidooster’ kry Bianca ’n onverwagse besoeker.
Moeilike week wag op Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa oorweeg dit nié in die stadium om te bedank nie en baklei moedig terug. Daar lê egter ’n paar moeilike dae vir hom voor.
Wetsontwerp vir huiswerkers steeds nie onderteken
“Ons offer alles op om seker te maak die huise van ons werkgewers is netjies en skoon, maar niemand gee vir ons om nie.”
Nog hulpbronne vir Kaapse nooddienste dié Kersvakansie
Meer as 5 000 noodgevalle verlede jaar tydens die Kerstyd het die metro genoodsaak om vanjaar bykomende hulpbronne aan die stad se brand- en reddingsdienste toe te wys.
Peperduur Kevin Hart-kaartjies laat SA’ners brom
“Vir R17 820 beter Kevin Hart op my skoot sit en grappies vertel.”
White in sy noppies met Goosen
“Almal van ons weet dat hy ʼn baie talentvolle speler is en ek kan nie glo dat hy nog nie 50 toetse vir Suid-Afrika gespeel het nie.”
Motorbedryf skitter met verkope
Die sterkste presteerder – en met ʼn reusemarge – was Toyota.
China begin ʼn duur prys betaal vir Covid-19-strategie
Die protes van die afgelope tyd bewys tot watter mate Chinese burgers bereid is om hul misnoeë met die regering se Covid-19-maatreëls te toon.