“Almal van ons weet dat hy ʼn baie talentvolle speler is en ek kan nie glo dat hy nog nie 50 toetse vir Suid-Afrika gespeel het nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Johan Goosen"
Verenigde Rugbykampioenskap: Goosen moet die goue eiers lê
Met Johan Goosen nou agter die stuur, behoort dit stukke beter te gaan.
Bok Goosen speel weer ná sy omstrede ‘uittrede’
Die gesaghebbende Franse sporttydskrif L’Equipe het Donderdagoggend berig dat die Springbok-losskakel/heelagter Johan Goosen weer in Frankryk gaan rugby speel.
Klag verander ná skietongeluk op Springbok se plaas
Die polisie het bekend gemaak ʼn saak van poging tot moord word nie meer ondersoek in verband met die skietongeluk op die veelsydige Springbok-agterspeler, Johan Goosen (24), se plaas nie.
Nóg geen saak ná skietongeluk op Springbok se plaas
Geen amptelike saak is sover teen die veelsydige Springbok-agterspeler, Johan Goosen (24), aanhangig gemaak nadat hy glo verlede week ʼn vriend van hom per ongeluk op sy Oos-Kaapse plaas met ʼn jaggeweer raakgeskiet het nie.
Vriend op Springbok se plaas geskiet
“Johan Goosen was ná die voorval erg getraumatiseerd en moes ook behandeling vir skok ontvang.”
Johan Goosen steek tong uit
Dit bly een van die groot raaisels waarom die Springbokafrigter, Allister Coetzee, nie vanjaar vir Johan Goosen kans op losskakel gegee het nie.