Daniel is Vrydag na ʼn gewone saal in die hospitaal oorgeplaas.
Lees meerAlles vir Saterdag 18 September 2021
Mans vas met 19 jaggewere ná plaasaanval
“Toe die man by die huis kom, het die verdagtes hom met ʼn hamer oor die kop geslaan.”
‘Ons gaan nie ANC stem,’ sê inwoners van Soweto
“Waar was die ANC die afgelope drie jaar toe ons nie elektrisiteit gehad het nie?”
Blommeprag en perdekrag
Die Namakwa-park is mooi, maar is oorwegend oranje. Sors se dogter sê: “Alles is oranje. Dit lyk of ’n lorrie met nartjies daar omgeval het.”
Direkteur van maatskappy in hof vir Ters-bedrog
Sowat R345 970 se Ters-fondse is aan die maatskappy uitbetaal.
Familie wag dat Baba Isabella wakker word
Baba Isabella se familie wag en bid dat sy haar oë moet oopmaak.
Rugbykampioenskap: All Blacks stamp Bokke van troon
Die All Blacks het nou 20 punte op die puntelys, gevolg deur die Springbokke se 10.
Tegniese probleme by registrasiesentrums opgelos
Suid-Afrikaners kan hierdie naweek registreer vir die munisipale verkiesing wat op 1 November plaasvind.
Pa dagvaar skool ná onnie kind se hare sny
Die pa het opgemerk dat daar ʼn hap uit die een kant van sy dogter se dik en welige hare gesny is.
Verenigde Rugbykampioenskap: Goosen moet die goue eiers lê
Met Johan Goosen nou agter die stuur, behoort dit stukke beter te gaan.
Los Angeles tot Sydney: SA’ners vertel van inperking
Hoe het grendeltyd in ander lande gelyk? Tanya de Vente-Bijker het by Suid-Afrikaners in ander dele van die wêreld gaan uitvind hoe hulle grendeltyd ervaar het.
Inwoner gaan baklei vir sy sypaadjie-groentetuin
“Ek is nie bang nie.”
Luister: Daar’s ʼn luiperd op my stoep!
Met stories soos “Skurwe slaapmaats”, “Kobrakommosie by kampvuur”, “Lang likkewaantrane”, “‘Shongoloza Meyl’” en “‘Chateau Mosquteau’” maak Van Deventer lesers deel van sy leefwêreld in die natuur.
Nee man, Bokke!
Springbokke lyk soos g’n wêreldkampioenspan in Brisbane nie.
Kleinseun, oupa se dag eindig tragies ná skietvoorval
Die tiener het skote gehoor en sy oupa bebloed in die motor aangetref.
Nóg Aardklop-produksies bekend
Ekstra kaartjies en nuwe produksies en aanbiedinge word nou ook aangebied.
Ouers pleit vir geregtigheid ná ongeluk kinders eis
“Die man het ons lewe verwoes en kom net daarmee weg.”
Internasionale oorsig: Nuwe wapenwedloop tussen Weste en China
Die VSA, die Verenigde Koninkryk en Australië se aankondiging van ’n historiese veiligheidsverdrag vir Asië en die Stille Oseaan-gebied, lei waarskynlik ’n ernstige nuwe wapenwedloop in tussen Westerse lande en hulle bondgenote in Asië, en aan die ander kant China.
China se terugkeer tot sosialisme en die implikasies vir die wêreld
Dis nou al bykans ʼn jaar wat die Chinese kommunistiese regering op groot skaal in die ekonomie inmeng.
Gholf: Grace sak uit in Nederland
Die meeste aandag is reeds op die Ryderbeker-toernooi gevestig wat aanstaande naweek by Whistling Straits in Wisconsin in Amerika tussen die gholfspanne van Amerika en Europa beslis word.